NEWS ARCHIVE
Professor in Vleiskunde ontvang Rektorstoekenning vir
Voortreflike Navorsing
Altesaam
46 US-personeellede het vanjaar die Rektorstoekenning ontvang
– elf van hulle vir Voortreflike Onderrig, nege vir
Voortreflike Navorsing en 26 vir Voortreflike Dienslewering.
Prof Chris Brink, rektor en visekanselier, het die toekennings
Dinsdagaand 9 November op 'n skemeronthaal oorhandig. Prof
Louw Hoffman (foto bo), Vleiskundige by Veekundige
Wetenskappe, was een van die nege ontvangers van die Rektorstoekenning
vir Voortreflike Navorsing.
|