NEWS ARCHIVE
SUID-KAAP TOER 2005
Die finalejaars van die BSc Landbou: Veekunde het 2 –
4 Februarie ‘n toer deur die Suid-Kaapse plase meegemaak.
Verskeie skaapplase is besoek, ‘n melkery en ook die
SA Moutery op Caledon.
Kliek hier
vir die Toerdagboek (met foto's) in .pdf formaat.
Die finalejaar klas (vlnr):
Agter: Oom Japie, Dr. Vlok Ferreira, Kobus Cronje, Lani
Scoltz, Dorryn Terreblanche, Kobus Esterhuise, Marguerite
van Niekerk, Johanni Pienaar, Resia van der Watt (tegniese
bempte)
Voor: Masefo Mokoma, Ernie Steinberg
|