Huidige HonsBRek studente kan aansoek doen om akademiese leerlingrekenmeesterskap. Stuur ’n e-pos aan Prof SPJ von Wielligh of Prof CJ van Schalkwyk om hom in kennis te stel dat jy belangstel en hy sal jou kontak om die proses te verduidelik. Kyk egter eers na SAIGR se reëls vir die program en die amptelike .
|