Januarie Nussbrief nou beskikbaar
Kliek hier om die Januarie uitgawe van die Fakulteit se Nuusbrief te lees.

|
|

Fakulteit AgriWetenskappe Gholfdag / Faculty of AgriScience’s Golf day
Die Fakulteit het op Donderdag 1 Desember in samewerking met Standard Bank, Pioneer Foods en Farmsecure Holdings ‘n baie suksesvolle gholfdag aangebied by die De Zalze Gholfklub buite Stellenbosch. In die volgende Nuusbrief (Januarie 2012) word volledig hieroor berig. Om meer fotos van die dag te sien volg hierdie skakel >>> meer fotos
On the 1st of December the Faculty, in collaboration with Standard Bank, Farmsecure Holdings and Pioneer Foods hosted its annual golf day at the De Zalze Golf Estate. We will report in the next Faculty Newsletter (January 2012) on the success of this event. To view more photos of the day, follow this link >>> more photos
Die Gholfdag sponsors / The Golf Day Sponsors:

|
 |
|
PhD Funksie

Op Donderdag 8 Desember het die Fakulteit erkenning gegee aan PhD studente wie hul grade ontvang het by ‘n informele geleentheid vir studente, hul ouers en gades, asook hul studieleiers. Die PhD studente was dr John Simaika (Bewaringsekologie), dr Jeanne de Waal (Entomologie), dr Piet Swiegers (Veekunde), dr Casper Nyamukondiwa (Entomologie) en dr Adelle Roux (Veekunde). Drs Cawthorn (Voedselwetenskap), Kehinde (Entomologie) en Leygonie (Vioedselwetenskap) kon nie die geleentheid bywoon nie. Tydens die geleentheid is ook die Sir William Schlich medalje vir die beste Bosbou student en die Hofmeyr Van Schaik medalje vir die beste prestasie in Genetika of Planteteelt aan onderskeidelik Gerard Lindner en Corneli Smit oorhandig. Kliek hier om die foto’s te sien. |
|
Fakulteit Jaareindfunksie / Faculty Year End Function
Die Fakulteit se jaareindfunksie is aangebied op Woensdag 14 Desember. Kliek hier om die foto’s te sien.

|
|
Prof Karaan in die media:
Farming - A fresh take A new approach

lees meer >>> |