Dienslewering en gemeenskapsinteraksie
Landbou-ekonomie
Landbou-ekonomie
ASM Karaan: Onder Voorsitter Nasionale Landboubemarkingsraad; Direkteur by verskeie landbou maatskappy & President Landbou Ekonomie Vereniging van SA.
Prof N Vink: lid van die Methyl Bromide Technical Options Committee van die Technology and Economic Assessment Panel (Montreal Protocol for Substances that Deplete the Ozone Layer); lid van die Ministeriële Komitee vir die Hersiening van die Landboubemarkingsomgewing; ondervoorsitter van die Raad van Trustees van die Centre for Rural Legal Studies; lid van die Agricultural Economics Education Board of Heads of Departments of Agricultural Economics in Eastern and Southern Africa.
www.sun.ac.za/agric/agriculture |