Dienslewering en gemeenskapsinteraksie
Hortologie
EM Crouch : raadslid van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Hortologiese Wetenskappe; Kernvrug Tegniese Forum (PFTF) komitee.
Dr. M Huysamer : SASPA Raad (SA Steenvrug Produsente Assosiasie); Steenvrug Tegniese Komitee (SFTF); Steenvrug Gemeenskaplike Forum (SFJMF); navorsin gsadvieskomitees vir kernvrugte, steenvrugte en tafeldruiwe ; Sagtevrugte Produsente Trust (SPT) eweknie-werkgroep vir naoes; SPT eweknie-werkgroep vir teel en evaluasie van kernvrugte; SPT eweknie-werkgroep vir teel en evaluasie van steenvrugte; advieskomi tees vir kernvrug, steenvrug en tafeldruif dispensasies ; PPECB se toerusting- en kouekettingkomitee; graderingskomitee vir uitvoerstandaarde van kernvrugte, steenvrugte en tafeldruiwe; komitee vir plaaslike markstandaarde vir kernvrugte, steenvrugte en taf eldruiwe .
Dr. EW Hoffman: Tesourier van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Hortologiese Wetenskappe; Sekretaris van die Internasionale Protea Werksgroep
Prof. G Jacobs : direkteur: Sitrusnavorsingsinstituut.
Ms. MM Jooste : SPT eweknie-werkgroep vir naoes; Steenvrug Tegniese Forum; Advieskomitee vir steenvrug dispensasies, gradeiringskomitee vir uitvoerstandaarde van steenvrugte, raadslid van die Kaaplandse Pomologiese vereniging.
Prof. KI Theron : voorsitter: ISHS Werkgroep vir Oosterse en Europese Pere; NNS Assesseringpanele vir navorsingsaansoeke; SPT eweknie-werkgroep vir Hortologie; SPT eweknie-werkgroep vir teel en evaluasie van kernvrugte.
Dr. WJ Steyn : voorsitter van die Kaaplandse Pomologiese Vereniging; raadslid van Suid-Afrikaanse Vereniging vir Hortologiese Wetenskappe; reë lingskomitee vir die SASHS mini-simposium en werkswinkel.
Prof SJE Midgley: NNS Assesseringspaneel vir Plantwetenskappe
Dr. E Lö tze : voorsitter van Kernvrug te Tegniese Forum; SPT eweknie-werkgroep vir Hortologie
www.sun.ac.za/agric/horticulture
|