Agronomie
Bewaringsekologie en Entomologie
Bos- en Houtkunde
Genetika & IPB
Grondkunde
Hortologie
Landbou-ekonomie
Veekundige wetenskappe
Voedselwetenskap
DWW & IWBT
 

 
Posadres
Dekaan: Fakulteit AgriWetenskappe
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak X1
7602 Matieland
Suid-Afrika
Fisiese adres
Lokaal 1026
JS Maraisgebou
Victoriastraat
Stellenbosch
Kontak die kantoor
Tel: +27 21 808 4737
Faks: +27 21 808 2001
E-pos: jer@sun.ac.za
 

     

 Dienslewering en gemeenskapsinteraksie

Plantpatologie

Dr PH Fourie: CRI Siektebestuur Programkomitee; Sagtevrugte Produsente Trust (SPT) Patologie Eweknie Evalueringsgroep; Winetech Plantbeskermingskomitee.

Prof A Viljoen
: CRI Siektebestuur Programkomitee; Sagtevrugte Produsente Trust (SPT) Patologie Eweknie Evalueringsgroep.


Gemeenskapsinteraksie

Die Siektekliniek in die Departement lewer ʼn diagnostiese diens aan die bedryf.  Altesaam 517 siek plantmonsters is in 2009 ontvang, diagnosties ontleed en verslae aan kliënte uitgestuur.  Die Siektekliniek het ook ‘n geslaagde kortkursus (vrugtegewasse) oor drie dae, onder SVPT se vaandel, aangebied.  Die Departement Plantpatologie is deurlopend by kennisoordraging oor plantgesondheidsaspekte aan die landbou- en bosbou-industrieë betrokke.  Konsultasie aan die industrie en voorleggings by boeredae of opleidingsdae word ingesluit.

www.sun.ac.za/plantpath