Dienslewering en gemeenskapsinteraksie
Grondkunde
WP de Clercq: Waternavorsingskommissie: lid van loodskomitee vir K5/1692 - A comprehensive investigation of Kuils-Eerste River catchments’ water pollution and development of a catchment sustainability plan.
MV Fey: Nasionale Navorsingstigting se beoordelingspaneel vir Aardwetenskappe; lid van Winetech se grondkunde tegniese paneel; lid van verskeie Waternavorsingskommissie loodskomitees
Dr JE Hoffman: Grondkunde Vereniging van Suid-Afrika (GVSA) se gekose president vanaf Januarie 2007; lid van die Nasionale Komitee vir Besproeiing en Dreinering (SANCID); lid van die ewekniebeoordelingspaneel van die Sagtevrugte Produsente Trust; lid van evaluasie paneel vir grondkunde van die Suid-Afrikaanse Raad vir Natuurwetenskaplike Professies (SARNAP); lid van tegniese werkgroep van Winetech wat navorsingsprojekte beoordeel; lid van vier Waternavorsingskommissie beoordelingspanele.
Gemeenskapsinteraksie
Dr JE Hoffman is voorsitter van die Landbouwetenskappe beoordelingspaneel van die Boland streek se Eskom Expo vir jong wetenskaplikes.
academic.sun.ac.za/agric/soil |