Agronomie
Bewaringsekologie en Entomologie
Bos- en Houtkunde
Genetika & IPB
Grondkunde
Hortologie
Plantpatologie
Veekundige wetenskappe
Voedselwetenskap
DWW & IWBT
Proefplase
 

   

     

  Landbou-ekonomie

Die belangrikste navorsingsfokus van hierdie Departement is gesetel in Agrifutura (landboukundige toekomsprojek), en in BFAP, (Bureau for Food and Agricultural Policy), ’n gesamentlike inisiatief van die Departement Landbou-ekonomie, Voorligting en Landelike Ontwikkeling aan die Universiteit van Pretoria, die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van Stellenbosch, en die Departement Landbou-ekonomie aan die Departement Landbou: Wes-Kaap. Die doel van BFAP is om besluitneming in die landbousektor te ondersteun en om opleiding te verskaf op so ’n wyse dat die land se kapasiteit uitgebou word.

Akademies:  
Prof. N Vink (Voorsitter; Landboubeleid)
(021-808 4899)
Prof. ASM Karaan (Agribesigheid)                        (021-808 4792)
Prof. TE Kleynhans (Hulpbron-ekonomie) (021-808 4755)
Mnr. WH Hoffmann (Boerderybestuur)                                (021-808 3411)
Dr. JP Lombard (Produksie-ekonomie)                               (021-808 4754)
Mnr.TS Mkhabela (Ekonometrie) (021-808 4757)

Administratief:
 
T Bergstedt (Sekretaresse) (021-808 4758)

Ondersteunend:
B Meyer

Kontakinligting:
Tel: +27 21 808 4758

academic.sun.ac.za/agric_econ/