Standard Bank Sentrum vir AgriBesigheids Leierskap en Mentorskapontwikkeling

 
     
 
 

Nuwe Toelatingsvereistes:

Voornemende studente moet daarop let dat die basiese toelatingsvereiste vir toegang tot programme in die Fakulteit AgriWetenskappe verander het. Studente moet nou ten minste ‘n 55% gemiddelde persentasie tussen die Universiteit se Toegangstoetse (TGT’s) en Nasionale Senior Sertifikaat (NSS), die vak Lewensoriëntering uitgesluit, in ‘n 40:60 verhouding behaal ten einde aan die basiese vereiste vir toelating te voldoen. Elsenburg studente moet ten minste 50% gemiddeld behaal. Ander vereistes geld steeds. Vir meer besonderhede gaan na

www.maties.com


 

 
Posadres
Dekaan: Fakulteit AgriWetenskappe
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak X1
7602 Matieland
Suid-Afrika
Fisiese adres
Lokaal 1026
JS Maraisgebou
Victoriastraat
Stellenbosch
Kontak die kantoor
Tel: +27 21 808 4737
Faks: +27 21 808 2001
E-pos: jer@sun.ac.za
 

   

     
In die Media

Prof. Mohammad Karaan :

1. Artikel -        - Farming - A fresh take A new approach (English only)

2. Artikel -        - Van muishond tot reddingsboei

3.. Koerant        - Die storie van ’n Kaapse boer
     Video Clip      - Interview clip