Vennootskappe, alliansies, verhoudings en borgskappe
Die Departement Voedselwetenskap het samewerking met verskeie universiteite, institute en maatskappye. Daar is onder andere samewerking met ander departemente aan die Stellenbosch Universiteit, die Universiteit van Wes-Kaapland, die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie, Universiteit Pretoria, Universiteit KwaZulu-Natal, Universiteit Venda, die Mediese Navorsingsraad, Gent Universiteit (België), die Università degli Studi di Verona (Italië), Sweedese Landbou Universitiet (SLU, Umeå, Swede), Umbio AB (Umeå, Swede), Nofima Matforsk (Noorweë), Departement Waterwese en Bosbou, Departement Landbou, Institute of Life Sciences International (ILSI), die LNR Infruitec-Nietvoorbij, Enviro Services, Nampak R&D, Appletiser, Distell, Waternavorsingskommissie, Bruker SA, SABMiller.
Borge en skenkings
Büchi (Switzerland), Cadbury, Colors, Defy, Distell, Freddy Hirsch Group, Good Hope International Beverages, Nampak Group R & D, Orley Foods, Maize Trust, Wintergraantrust
|