Die algemene doelstelling van die program is om studente toe te rus met
Die program word saamgestel uit vakke en modules wat uit drie groepe gekies word, nl. taalvakke (Groep 1), kultureel-kontekstuele vakke (Groep 2) en modules waarin die konseptuele en metodologiese grondslae van hierdie vakke aan die orde kom (Metadissiplines: Groep 3). Studente neem
Die volgende algemene riglyne geld vir die keuse van vakke:
Studente neem dus óf twee tale, óf 地 taal en 地 kultuurverwante vak as hoofvakke.
Aantal standaardmodules |
Verpligte en keusevakke |
Totale krediete |
Basisvlak (eerste jaar) |
||
10.5 |
Verplig: Inligtingsvaardighede 172 (6 krediete) Keuse:
|
126 |
Intermediêre vlak (tweede jaar) |
||
8 |
Keuse: Voortsetting van vier vakke gekies in eerste jaar (4 x 32 krediete), d.w.s ten minste twee vakke uit Groep 1 en die orige vakke uit Groep 1 en/of Groep 2 |
128 |
Gevorderde vlak (derde jaar) |
||
10 |
Keuse: Voortsetting van twee vakke gekies in tweede jaar (2 x 48 krediete) met twee opsies:
(L.W. Beide opsies verplig 地 student om ten minste een vak uit Groep 1 tot op derdejaar te neem) Metawetenskap: Kies twee modules (2 x 12 krediete) uit Groep 3 |
120 |
VAKKE
Groep 1: Tale |
Groep 2: Kultuur en konteks |
Groep 3: (Metawetenskap) Konseptuele en metodologiese grondslae |
Afrikaans Algemene Taalwetenskap Applied English Language Studies Basiese Afrikaans Basiese Xhosa Bybelse Hebreeus Duits English Studies Frans Grieks Latyn Mandaryns Xhosa |
Antieke Kulture en Samelewings Filosofie Geskiedenis Kunsgeskiedenis Musiek Sielkunde Teaterwetenskap |
314 Wetenskaplike Taalondersoek as Speurwerk 315 Die Estetika en Ideëgeskiedenis 324 Dimensies van Historiese Verstaan 344 Grondslae van die Literatuurwetenskap 354 Filosofie van die Menswetenskappe 364 Sosiologie en Etiek van Wetenskap |