Multi-media Argief

Hierdie bladsy dien as argief vir al die multi-media aanbiedings wat op die Buvton webblad verskyn het, en huidiglik beskikbaar is. Die meeste van die aanbiedings is Power Point.
Die maklikste manier om die materiaal af te laai is om te regs-kliek op die skakel/prentjie -> kies "save target as" -> "save" die dokument iewers op u c:-skyf ->maak die dokument oop vanaf die c:-skyf as dit klaar afgelaai het.
U kan ook eenvoudig links-kliek op die skakels en wag dat die aanbieding op u rekenaar oopmaak as 'n nuwe venster.


Kursusse
Familie
Leesrooster
Verantwoordelike Vernuwing
Jeug

Kursusse
Heroriëntering : Liturgie

Kliek hier om 'n aparte venster vir Liturgie met verskeie bronne oop te maak. Die bronne vir die kursus is ook hier.

Liturgie en die Visuele - 2003

• Marcel Barnard: Ik zag een nieuwe hemel en een nieuwe aarde: kijken in de liturgie. [56.5 KB]

• John de Gruchy: AESTHETIC CREATIVITY, EUCHARISTIC CELEBRATION & LITURGICAL RENEWAL. With Special Reference to the Reformed Tradition [46.5 KB]

BO

Familie

• Frederick Marais: Gesinsgefokusde bedienings in gemeentes [ppt-6MB]
• Frederick Marais: Pa-kind naweek (program) [ppt-1.83MB]

BO

Leesrooster

• Leesrooster: Seisoene en feeste in die lewe van gemeentes: Hoe om die leesrooster aan gemeentelede te verduidelik [ppt-1.15 MB]

BO

Verantwoordelike Vernuwing

• Aanbiedings 2005

• Aanbiedings 2004

Vorige aanbiedings
• Braam Hanekom: Hoe verander ek 'n kerk sonder om dit te vernietig [ppt-1MB]

• Frederick Marais: Kragpunte in die proses van transformasie [ppt-203 KB]
• Jurgens Hendriks: Kyk die werklikheid in die oë [ppt-147KB]

BO

Jeug

• Powerpoint aanbieding van die generasiemodel tydens SJK roadshow 2003 [ppt-377KB]

BO