| Buvton
hoop om nog meer as in die verlede ‘n vriendelike oop
ruimte te wees waar ons nie op ons eie werk nie, maar waar
ons ander wil nooi om saam met ons te werk en te dink oor
hoe om die kerk en ons dominees ten beste te dien. Ons wil
alle leraars nooi om van Buvton se dienste en groepe gebruik
te maak en deel te word van hierdie diens aan die kerk en
gemeentes. |
Die Lewende Christus

Die God in Wie ons glo...Vader,
Seun en Gees

bo
Wat
die lewende Christus aan ons gee |
Die Geskenk van die Lewe
bo
Wat
die lewende Christus in ons en deur ons wil doen |
Maak ons Profete, Priesters en Konings
bo
bo
Gemeentes
in die kragveld van die Gees |
bo
Nege
fokuspunte vir bedieningsvernuwing |
bo
|