Kontak Besonderhede

Beste in 800x600 Internet Explorer

Tuisblad
Doelstellings
Dienste
Personeel
Programme
Werkseminare
Kontak ons

 


Let wel:
Hierdie is  NIE 'n registrasievorm nie, maar 'n voorlopige  INFORMASIE vorm wat die programkoördineerders help om besluite te maak oor u toelating tot die program. Om te registreer vir een van die programme MOET die amptelike  Stellenbosch University aansoekvorm OOK voltooi word.

Lees asb die volgende instruksies voordat u die vorm voltooi

Stap-vir-stap instruksies:

  1. Voltooi die elektroniese vorm
  2. Voordat u kliek op die "Stuur informasie" knoppie moet u eers die voltooide vorm uitdruk.
  3. Wanneer die vorm uitgedruk is, kliek op die "Stuur informasie" knoppie om die elektroniese vorm in te stuur.
  4. Pos die uitgedrukte weergawe van die vorm, saam met 'n foto van uself na:
    Sentrum vir Hoër en Volwassene Onderwys
    Universiteit Stellenbosch
    Privaatsak X1, Matieland, 7600

Kies die kursus waarvoor jy aansoek wil doen:

MPhil HO MPhil LLL
 

Deel 1: Persoonlike besonderhede en kontakinformasie


Titel:

Voorname:

Van:

Huisadres:

Posadres:
(indien dit verskil van bogenoemde)

Werkadres:
(Indien in diens geneem)

Telefoon:

(w)

(h)

(sel)

Faks:

 

E-pos:

Webblad:

 
Deel 2: Biografiese en verwante besonderhede

Geboortedatum:

(dd/mm/jjjj) 
Ouderdom:
Identiteitsnommer:

Burgerskap:

Geslag:
Huwelikstatus:
Huistaal:
Taalvaardighid:
  Praat Lees Skryf Verstaan
Afrikaans
Engels
Ander (spesifiseer asb)
Leierskapposisies:
Spesiale toekennings, medaljes, pryse:
Sport aktiwiteite:
 
Deel 3: Kwalifikasies en Opleiding
Voorsien asseblief besonderhede van alle hoër onderwys kwalifikasies verwerf.

 
Instelling
Kwalifikasie
Jaar verwerf
Hoofvak
%/Simbool

Instelling
Kwalifikasie
Jaar verwerf
Hoofvak
%/Simbool

Instelling
Kwalifikasie
Jaar verwerf
Hoofvak
%/Simbool

Instelling
Kwalifikasie
Jaar verwerf
Hoofvak
%/Simbool

Instelling
Kwalifikasie
Jaar verwerf
Hoofvak
%/Simbool

Ander verdere kwalifikasies? (spesifiseer asb)

Dui aan watter rekenaarprogramme u kan gebruik:
Voorsien besonderhede van professionele registrasies asook datum van eerste registrasie.
 

Deel 4: Werkverwante ervaring


Huidge indiensnemingstatus:
Huidige werkgewer:
Telefoon:
Posisie:

 Van (datum):

Kort werksbeskrywing:
Vorige werkgewer:

Telefoon:

Posisie:
Van (datum)

 Tot (datum)

Kort werksbeskrywing:
Ander werkervaring insluitende betekenisvolle tydelike werkervaring. (lys asseblief vanaf mees resente en dui tydperk van indiensneming, werkgewer en posisie by elke inskrywing aan).

 
Deel 5: Jou persoonike en ander hoedanighede/eienskappe

Hoe sal jy jou persoonlike visie beskryf?
Wat beskou jy as jou grootste/beste prestasie tot dusver?

Maak 'n lys van jou sterkpunte/goeie eienskappe

Wat beskou jy as jou ernstigste tekortkominge/swakste eienskappe?
 
Deel 6: Motivering vir nagraadse studie:

In hoe 'n mate voldoen die program waarvoor jy wil inskryf aan jou opleidingsbehoeftes?

Gee 'n kort uiteensetting van wat jy weet van die omvang van die werk, die struktuur en die leerfasilitering van die program waarvoor jy inskryf.

Waarom dink jy sal jy in staat wees om die program waarvoor jy inskryf suksesol te voltooi?
Watter spesifieke professionele en persoonlike uitkomste verwag jy van die program waarvoor jy gaan inskryf? (beide positief en negatief)
Verduidelik wat jou laat besluit het om by die Universiteit Stellenbosch in te skryf?

Motiveer waarom jy dink dat jy tot die program toegelaat behoort te word.
 
Deel 7: Navorsing

Die Sentrum het op drie navorsings- en studiefokusareas vir elkeen van die programme besluit.
Die drie folusareas binne die ramwerk van transformasie in hoër onderwys is:
  • vorme van diversiteit
  • vorme van nie-tradisionele onderrig en leer (insluitende assessering) en
  • beheer, leierskap, bestuur en kapasiteitsbou

    Die drie rigtings in lewenslange leer is:

  • Voortgesette Professionele onderwys/leer
  • Gemeenskapsonderwys/leer
  • Basiese vaardigheidsopleiding (basiese onderwys aan volwassenes)
  • Watter van hierdie drie areas in die program van u keuse sou u interesseer?
    In watter jaar hoop u om u tesis af te handel? 
    Deel 8: Verwysings
    Voorsien die onderstaande besonderhede van ten minste DRIE PERSONE met wie onde in verbinding kan tree as verwysings, insluitende ten minste een vorige/huidige werkgewer as u tans in diens is of in diens was.
    Naam
    Telefoon (w)
    Telefoon (h)
    Posisie
    Tydperk wat u die persoon ken
    Naam
    Telefoon (w)
    Telefoon (h)
    Posisie
    Tydperk wat u die persoon ken
    Naam
    Telefoon (w)
    Telefoon (h)
    Posisie
    Tydperk wat u die persoon ken
     
    Deel 9: Algemeen

    Op watter wyse het u inligting oor die program bekom/van die program gehoor?
    Wat was u beste en tweede beste inligtingsbron oor die program waarvoor u registreer?
    Beste
    Tweede beste:
    Verskaf kortliks enige verdere inligting wat u graag ter ondersteuning van hierdie aansoek wil verskaf.