|
|
- Gerigte navorsings- en studieprogramme;
- die uitbou van bronne (boeke, tydskrifte,
opleidingsmateriaal);
- die ontwerp en uitvoer van wetenskaplike ondersoeke,
opnames en behoeftebepalings;
- die ontwerp, uittoets, evaluering en aanbied van
opleidingsmateriaal en opleidingskursusse ;
- die onderneem van kontraknavorsing en ontwikkelingswerk
vir
spesifieke organisasies;
- die voorsiening van ‘n konsultasiediens aan kliënte
op die
spesialiseringsterreine van die Sentrum;
- die ontwikkeling van modelle/werkswyses deur middel van ervaring-gerigte
leer ;
- die verkryging van befondsing vir navorsing, ontwikkeling
en opleiding deur middel van borgskappe, toekennings of kontrakte; en
- die vestiging en uitbou van 'n netwerk van gedesentraliseerde ondersteuningspunte
met spesialiste wat as navorsers,
studieleiers, mentors en opleiers optree.
|