English

 
Nagraadse programme
Algemeen

Die Sentrum administreer drie nagraadse programme vir die Sosiologie en Sosiale Antropologie departement. Die eerste, Sosiaalwetenskaplike Metodes is ontwerp en ontwikkel gedurende 1995 en vir die eerste keer aangebied in 1996. Die tweede program - Studie van Wetenskap en Tegnologie - is ontwerp en ontwikkel in 1997 en vir die eerste keer aangebied in 1998. Daar word ook vanaf 2006 'n Nagraadse Diploma in Monitering- en Evalueringsmetodes aangebied.

  • Monitering- en Evalueringsmetodes (NGD)
  • Sosiaalwetenskaplike Metodes (MPhil and DPhil)
  • Studie van Wetenskap en Tegnologie (MPhil and DPhil)

© SENWET
Alle Regte Voorbehou