Kaelo Sedumedi
Organisational
and industrial practice in the steel industry: A sociology of science
study
Die studie het oorsake van die staal produksie proses
in Suid Afrika geondersoek. Die Yster en Staal Korperasie van Suid
Afrika (Yskor) was geanaliseer binne die verskillende teoretiese benaderings
in die sosiologie van wetenskap en tegnologie.
Yskor volg ‘n produksie wat gebaseer is op ‘n
spesifieke paradigm wat deur alle staal vervaardigde organisasie wereld
wyd gepraktiseer word. Die studie beoog om hierdie paradigm te ontbloot,
deur spesifieke teoretiese (ANT, SCOT and SSR) en disiplinere (MOT)
benaderings te gebruik. Elk van hierdie benaderings sal ‘n unieke
analiese demensie voortbring aan die studie: die invloed van verskillende
menslike en nie-menslike aspekte, die invloed van sosiale druk, die
geskiedkundige evolusie van die huidige praktyke en die bestuur van
risikos.
Die studie ondersoek hoe Yskor riglyne volg in die
wetenskaplike veld. Al te mits is daar ‘n mikpunt op endogeniese
benadering – “tegnologiese prosese verandering en die
resultate wat deel vorm van hoe die proses verduidelik word en verstandbaar
moet wees” (Rip et al, 1995). Dis is dus duidelik dat die tegnologie
verkry word deur praktiese ondervinding en wetenskappe navorsing prosesse.
Daar is voortdurend pogings om die verwantskap tussen
tegniese en die sosiale inhoud van die staal vervaardigings prosese
te formuleer, deurdat auto-matiese mashienerie all deurgans oorneem
van werkers. Laastens die studie ondersoek hoe die dominante staal
vervaardigde tegnologie binne in Yskor Vanderbijlpark (VP) en Saldanha
Baai (SB) verander het om ‘n stabiele stands poort te verkry.
Terug
na bo