English

 
Navorsingsdomein D
Hoër Onderwys Navorsing

Navorsing in hierdie domein word verdeel in drie navorsingsprogramme:

D1: ICT IN HOëR ONDERWYS

D2: VERSEKERING VAN NAVORSINGSGEHALTE IN HOëR ONDERWYS INSTELLINGS

D3: NAGRAADSE STUDIES

Projekte(huidig en afgehandel - begin en voltooingsdatum word in hakies aangedui, 'n enkele datum dui daarop dat 'n projek steeds voortgaan)

Afgehandel:
D3.1 'n Ondersoek na die stand van nagraadse studies aan die University vanStellenbosch (Januarie 2000 - April 2001)

 

© SENWET
Alle Regte Voorbehou