![]() |
|
![]() ![]() ![]() |
Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie Visie Die Belangegroep streef na akademiese uitmuntendheid in Wiskunde- en Wetenskap-onderwys. Hierdie visie word gedryf deur die volgende waardes: Betrokkenheid Relevansie Akademiese integriteit Innoverendheid Respek vir diversiteit Missie Die Belangegroep stel hom dit ten doel om deur toepaslike navorsing studentgesentreerde onderrig effektiewe gemeenskapsinteraksie die status en kwaliteit van die breλ vakgebied te bevorder. Rasionaal Die rasionaal vir die bestaan van die Belangegroep is om kollektief te besin, te beplan en te beding tot voordeel van die vakgebied, die Departement en die Fakulteit. Strukture binne die belangegroep: ENWOUS (Eenheid vir Navorsing oor Wiskunde Onderwys) OOPUS (Omgewingsopvoedingsprogram) IWWOUS (Instituut vir Wiskunde- en Wetenskaponderwys) |