Kurrikulumstudie


Ander Belangegroepe   Terug na Kurrikulumstudie
 


Fokus

• Betrokkenheid by kurrikulumondersoek met die doel om kennis te produseer en toe te voeg tot die veld van kurrikulumstudie.
• Die insluiting van kurrikulumstudie-modules by alle programme wat die Fakulteit Opvoedkunde aanbied (op alle vlakke: voorgraads sowel as nagraads)

Algemene inligting

Die lede van die belangegroep is personeellede van die Departement Kurrikulumstudie wat betrokke is by die onderrig van modules oor kurrikulumstudie en daaroor navorsing doen.

Projekte

Die hooffokus van huidige projekte is die insluiting van modules oor kurrikulumstudie by die verskillende programme, die hersiening van sodanige modules en die doen van navorsing oor hierdie proses

Colloquia

‘n Departementele colloquium oor die hersiening van die nagraadse werk oor kurrikulumstudie word in die vooruitsig gestel.

Uitkomste

‘n Aantal navorsingsartikels is in die konseptualiseringsfase en ‘n seminaar oor die eerste jaar van die ontwikkelings- en vernuwingsproses word by die Kentonkonferensie, wat in November 2006 gehou word, aangebied. Artikels wat uit die konfensie-aanbiedings sal voortvloei sal vir publikasie voorgelę word.

Akademiese uitkomste:

Dr CPS Reddy
Mnr PAD Beets
Prof AE Carl
Prof LLL Le Grange
Prof CD Roux

Terug na bo