Departement Kurrikulumstudie


Steundienste vir studente
Personeel Institute, Sentra en Eenhede

Die besigheidsplan van die Departement Kurrikulumstudie word ondersteun deur die volgende visie en missie stellings wat ook in lyn is met die US se visie vir 2012:

Visie-stelling

Die departement streef na akademiese uitnemendheid binne die konteks van kurrikulumstudie as wetenskapsterrein.

Hierdie visie word gedryf deur die volgende waardes:

• Geďntegreerde akademieskap
• Kritiese ingesteldheid
• Transformatiewe praktyk
• Respek vir diversiteit van mense en idees
• Deelnemende leierskap
• Finansiële volhoubaarheid

Missie-stelling

Die visie word gerealiseer deur ‘n strewe na:

• Soomlose integrasie van navorsing, onderrig en gemeenskaps-interaksie
• Kritiese en responsiewe ingesteldheid teenoor nasionale kurrikulumbeleid en internasionale tendense
• Die lewering van innoverende bydraes tot kurriklumondersoek
• Die skep van klimaat en ruimte vir kritiese gesprekvoering en kollegiale interaksie
• Deurlopende volhoubare bestuurspraktyke (finansies, personeel, studente, in/uitsette ens).

Navorsingsfokus

Belangrikste navorsingsareas is:

Kurrikulumteorie
- Kurrikulumbenaderings
Kurrikulumbestuur en -beleid
- Bestuur en verandering
- Leierskap
Omgewing en gemeenskap
- Tegnologie
- Demokratisering van kurrikula
Taal en kommunikasie
- Konseptualisering / denkmiddel
- Geletterdheid
 
Verbaal
Visueel
Leer en onderrig
- Evaluering
- Leerteorie
- Leerders
- Opvoeders
- Dosente
Leermateriaal (Ontwikkeling)
- Inhoudsanalise
- Bronne
- Programme

Terug na bo