![]() |
|
|
![]() |
Die missie van die departement is om: Te streef na leidende kennis in die area van Opvoedingsbeleidstudie wat ingelig word deur ‘n kombinasie van grondliggende benaderings, vernuwende epistemologieë en metodologieë wat verlewendig word deur deeglike maar waaghalsige navorsingsvrae; Ondersoek in te stel wat raadplegend en op tasbare wyse met breër gemeenskapsdoelstellings (openbare belang) en behoeftes bemoeienis maak om sodoende navorsing te doen wat robuust, kollegiaal en dialogies fokus op knelpunte van epistemologie en kennisskepping wat spreek tot die praktyk van die alledaagse onderwyslewe en die invloed van sosiale agenstkaps-modaliteite.
Die volgende is sommige van die navorsingprojekte van die department: ‘n Fokus op opvoedingsbeleidhervorming in stedelike konteks deur die toepassing van teoretiese lense van ‘beleidsvernuwing’ ‘ruimte’ aan gesekteerde kwalitatiewe metodologieë en etnografiese terreine.
Historiese en hedendaagse studies van die leer ervarings van jong mense tydens hulle oorgangsjare na volwassenheid. Narratief, lewensgeskiedenis stories, en die maak van die geheue van oor meer as 50 jaar.
Vorming van die geïndekseerde identiteit en die her-verbeelding van skool en haar konteks.
Skool leierskap, beheer, bestuur en menslike hulpbron bestuur.
Filosofiese analises van democratise burgerskap and kosmopolitaanse onderwys en hulle prgamatiese implikasies om sosiale en globale problem aan te spreek. Hierdie analise fokus ook op hoër onderwystransformasies en uitdagings wat Afrika universiteite in die oë staar.
|