   |
|
 OOPUS funksioneer as 'n program van die Departement Kurrikulumstudie van die Universiteit Stellenbosch,
en word deur maatskappye, privaat ondernemings en trusts befonds.
Die program se doelstellings is die volgende:
-
om modules in omgewingsopvoeding aan te bied vir die onderskeie programme wat in die Fakulteit aangebied word;
-
om praktykgerigte ontwikkelings- en opleidingsprojekte te onderneem waar die beginsels van omgewingsopvoeding toegepas, en waarby studente van verskillende programme ingeskakel word;
-
om navorsing te inisieer en te koördineer ten opsigte van die ontwikkeling van hulpbronmateriaal vir omgewingsopvoeding;
-
om 'n nasionale en internasionale netwerk te
vorm ten einde by te dra tot die ontwikkeling van die konsep van
omgewingsopvoeding; en om bydraes te lewer tot die algemene kennisbasis van die veld.
Spesialiseringsterreine:
Omgewingsopvoeding
Professionele studies (voor- en indiens)
Kurrikulumondersoek
Navorsingskoördineerder en -Bestuurder van die volgende Projekte:
Skole Waterprojek (SWAP)
We Care
Windows on the 'Wild'
Tel: +27 21 8082259; E-pos:
Spesialiseringsterreine:
Wetenskaponderwys en Omgewingsopvoeding
Navorsingsmetodologie
Kurrikulumontwikkeling
Tel: +27 21 8082280; E-pos:
Spesialiseringsterreine:
Leermateriaalontwikkeling: Windows on the Wild en We Care
Onderwyserwerkwinkels
Lewenswetenskap kurrikulumontwikkeling
Tel: +27 21 8082194; E-pos:
Spesialiseringsterreine:
Leermateriaalontwikkeling: Windows on the Wild en We Care
Onderwyserwerkwinkels
Lewenswetenskap kurrikulumontwikkeling
Tel: +27 21 8082194
Terug na bo
|