   |
|
Die Sentrum, bekend onder die akroniem ISKEMUS, is in 1978 gestig met die volgende doelstellings:
-
om 'n databasis oor kinder- en jeuglektuur en -media saam te stel, uit te bou en in stand te hou;
-
om literatuurlyste op te stel oor verskillende
aspekte van kinder- en jeuglektuur en -media en lyste van geskrifte wat vir spesifieke behoeftes van kinders voorsiening maak;
- om te skakel met dergelike sentra hier en oorsee en inligting met hulle uit te ruil;
-
om 'n versameling kinderboeke op te bou d.m.v.
komplimentêre eksemplare wat van uitgewers verkry word;
- om die aan die behoeftes van opvoedkunde studente te
voorsien.
Navrae: ISKEMUS
Fakulteit Opvoedkunde
GG Cilliégebou
Privaat sak X1
MATIELAND, 7602
Tel.: +27 21 808 2020/2266
Faks: +27 21 808 2283
|