Lopende Navorsingsprojekte

Dr Azeem Badroodien is die hoof navorser vir die Blue Skies Research Project. This is an ongoing NRF-funded Project entitled “What the curriculum activates in young people: a multi-dimensional exploration of the experiences within educational environments that help structure, shape or inform young people’s transitions into adult life”.

Prof Nelleke Bak is die hoof kurrikulum ontwikkelaar vir die National Responsible Gambling Programme’s Schools Project. This focuses on preventing problem gambling among youth. A curriculum entitled Taking Risks Wisely. for Life Orientation Grades 7-9 and Grades 10-12 has been developed. See http://www.schools.nrgp.org.za.

Prof Eli Bitzer; Dr Liezel Frick and Dr Ruth Albertyn is tans besig met navorsing oor: Ford Foundation: FET Colleges Leadership Initiative.

Prof Arend Carl is tans besig met navorsing oor: Die stand van Kurrikulumstudie by Fakulteite opvoedkunde aan SA universiteite.

Prof Ronelle Carolissen is tans besig met navorsing oor: Knowledge Fields Education Research in South Africa. Exploring curriculum practices as forms of social inclusion and exclusion in higher education.

Prof Aslam Fataar is tans die hoofondersoeker van die NNF–projek genaamd: Educational renovation in urban spaces.

Dr Liezel Frick is tans besig met navorsing oor: Voortgesette Bedieningsontwikkeling (Volwassene Leer - BUVTON).

Prof Jan Heystek is tans besig met navorsing oor: Hons BEd Program herverpakking: refleksies oor gemengde leer benadering binne die Fakulteit Opvoedkunde.

Prof Jan Heystek is tans besig met navorsing oor: School governance and leadership for sustainable quality education for all.

Dr Michael le Cordeur s tans besig met navorsing oor: Boek: Daar kom die Alabama. Gesamentlike projek met ArtsCape oor die 100-jarige bestaan van die Klopse en hul bydrae tot Afrikaans.

Dr Michael le Cordeur is tans besig met navorsing oor: Boek: 16 Junie 1976 - 35 jaar later. Die invloed wat die gebeure van 1976 op die huidige status van Afrikaans het.

Dr Michael le Cordeur is tans besig met navorsing oor: Skoolhandboeke vir Afrikaans: Gr 7, 8 en 9 en redakteur vir gr 11 en 12. Navorsing oor die gedeelde geskiedenis en die ware ontstaan van Afrikaans in samewerking met NWU.

Dr Michael le Cordeur is tans besig met navorsing oor: Die bevordering van lees in die intermediêre fase in Afrikaans. Om 'n model van leesonderrigstrategieë, wat onderwysers en dosente kan toepas om die leesvaardighede van leerders en studente te verbeter en na te vors.

Proff Maureen Robinson (project leader); Peter Beets; Chris Reddy and Dr Louise Botha (SU); Ms Melanie Sadeck and Mr Chi Kwenda (CPUT) is tans besig met navorsing oor: Establishing Professional Practice schools in South Africa. To identify and make recommendations around the conditions for establishing Professional Practice schools in South Africa.

Ms Linda Rutgers and Dr Helena Wessels is tans besig met navorsing oor: Strengthening Foundation Phase (FP) Teacher Education. Restructuring of BEd FP course and design and development of post graduate courses in FP (Hons, M and D).

Prof Yusef Waghid is tans besig met navorsing oor: Cultivating Democratic Citizenship Education and Cosmopolitanism.

Prof Yusef Waghid is tans besig met navorsing oor: Re-Imagining Citizenship Education.

Prof Yusef Waghid is tans besig met navorsing oor: Integrating local practices into a liberal citizenship education framework: Developing and implementing a short course for in-service teachers.

Dr Karen Welman is tans besig met navorsing oor: Pressure profiles of sport compression garments.

Terug na bo