![]() |
| Terug
Akademiese Toppresteerdersfunksie - 24 Augustus 2005
|
||||||||||||
![]() |
![]() |
|||||||||||
Vlnr op foto: Prof Lesley le Grange (programkoördineerder), prof Tommy Park (Dekaan) en me Marise Oberholzer (neé Stander). Me Oberholzer het die prys ontvang as akademiese toppresteerder in die HonsBEd-program in 2004. |
Vlnr op foto: Me Mariechen Perold (programkoördineerder), prof Tommy Park (Dekaan) en me Therese Erasmus (neé De Wet). Me Erasmus het die prys ontvang as akademiese toppresteerder in die finale jaar van die BEdPsig- program in 2004.
| |||||||||||
![]() |
![]() Sommige van die gaste wat die funksie bygewoon het. |
|||||||||||
|
![]() |
|||||||||||