Terug

Akademiese Toppresteerdersfunksie - 29 Augustus 2006

Die volgende studente het 'n prys vir hul akademiese prestasie in 2005 behaal:

BEdPsig I
Me R Uys
BEd(Algemene Onderwys) I
Me N Louw
BEdPsig II
Me W Potgieter
BEd II
Me K Bamber (Grondslagfase)
& Me S Simmonds (Intermediêre
en Senior Fase)
BEdPsig III
Me V van Niekerk
BEd III
Me J Mitchell (Grondslagfase),
Mee M Burger & N Neethling
(Intermediêre and Senior Fases)
BEdPsig IV
Mnr WD Wessels BEd IV Me A Botha (Grondslagfase) &
Me LJ Walls (Intermediêre en
Senior Fases)
Nagraadse
Onderwyssertifikaat
Mnr T Lehmann BEdHons Me M de Vos
BHons in Sportwetenskap
Me A Greene



Vlnr: Prof Elmarie Terblanche (Voorsitter van die Departement Sportwetenskap), Me Ashleigh Greene en prof Tommy Park (Dekaan). Me Greene ontvang die toekenning vir top akademiese presteerder in BHons in Sportwetenskap in 2005. Vlnr: Me Mariechen Perold (programkoördineer), Me Verena van Niekerk en prof Tommy Park (Dekaan). Me Van Niekerk ontvang die toekenning vir top akademiese presteerder vir BEdPsig III in 2005.
Vlnr: Me Elma Vos, Prof Russel Botman
(Viserektor) Akademies, me Anél Botha, prof Tommy
Park (Dekaan) en me Shan Simmonds.
Sommige van die gaste wat die funksie bygewoon het.

Die toppresteerders wat die funksie bygewoon het, saam met prof Tommy Park, die Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde en prof Russel Botman, die (Viserektor) Onderrig.