Terug na Dosente

Dosente: Vrae wat dikwels gestel word

Vir wie kan ek kontak vir inligting oor my studente?

Vir inligting oor studente in 'n spesifieke program of module, skakel asseblief die iTS-kantoor by 021-808 2953 of stuur e-pos na: telemati@sun.ac.za

Vir inligting omtrent bywoningsregisters, skakel asseblief vir Patsy van de Rheede by 021-808 3563 of stuur e-pos na Patsy.

Watter prosedure word gevolg om datums van uitsendings op die rooster te verander?

Indien u 'n uitsendingsdatum wil verander, kontak asseblief vir Zainab Suliman by 021-808 3880 of stuur e-pos na Zainab.

Is dit moontlik om 'n dringende SMS-boodskap aan studente te stuur?

Ja, dit is moontlik. Kontak asseblief vir Patsy van de Rheede by 021-808 3563 of stuur 'n e-pos aan Patsy.

Terug na bo