Terug na Tuis of Die Afdeling of Dosente
| |
| Nuut by Telematiese Dienste |
Die volgende ateljeefasiliteite is onlangs in gebruik geneem:
|
|
- ʼn Mobiele kamera-eenheid vir buite-opnames
- ʼn Spesiale ateljeestel vir informele paneelbesprekings
- Videokonferensie-fasiliteite vir visuele kommunikasie via landlyn- of
internetkoppelings
- Die Chroma sleutel fasiliteit maak dit moontlik om geskikte onderwerp verwante agtergronde
te skep om die visuele effekte tydens die uitsendings te verhoog
- n Hoë spoed DVD dupliseerder
|
Die volgende dienste ter ondersteuning van multimediatoepassings is onlangs gevestig: |
|
- Aanpassing en/of vestiging van ʼn eiesoortige leermateriaalformaat
- Grafiese ontwerp vir die skepping van meer leerdervriendelike leermateriaal
- Ontwerp van interaktiewe webbladsye of toetse
- Die aanbied van werkseminare in die onderstaande:
Adobe Dreamweaver - om elektroniese leermateriaal te ontwikkel
Adobe Photoshop - om grafika te verander, te verryk of om nuwe grafika saam te stel
Adobe Captivate - om simulasies of interaktiewe toetse te skep
|
Skakel asseblief die volgende persone vir meer inligting:
Ateljeefasiliteite: Hennie Roux (hennieroux@sun.ac.za) Tel: +27 21 808 2494
Multimedia: Lucille Müller (lm2@sun.ac.za) Tel: +27 21 808 9089 |
Terug na bo