Die Fakulteit Departemente Onderrigprogramme Navorsing Nuus en Gebeure Kontak ons English
 
 

 

Fakulteitsprofiel

Dekaanskantoor

Dienslewering

Vaste komitees

Fasiliteite

Studente

 

 

 

 

 

 

Universiteit Tuisblad

 

Welkom by Lettere en Wysbegeerte…

 

Ontwikkeling het die afgelope tyd so vinnig plaasgevind dat daar bereken word dat alles wat ons vandag weet, oor sowat 20 jaar net 1% van die wêreld se totale kennispoel sal uitmaak.

Trouens, 'n hele nuwe kennisgebaseerde samelewing en ekonomie is aan die ontwikkel. Die werker van die toekoms gaan dalk tot sewe keer in sy/haar leeftyd van beroep moet verander en dalk selfs aftree in 'n beroep wat tans nog nie bestaan nie.In die konteks van 'n ontwikkelende nasie soos dié van Suid-Afrika speel universiteite 'n belangrike rol in die proses van hierdie kennisskepping.


Die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte besef die omvang van hierdie uitdaging en werk voortdurend aan kreatiewe strategieë om 'n betekenisvolle bydrae tot 'n kennisgebaseerde samelewing en ekonomie in Afrika te maak. Loer gerus op hierdie webwerf rond hoe ons jou tot diens kan wees.

Hennie Kotzé (Dekaan)