WERKOPDRAGTE
"Werkopdragte" vereis effense kreatiewe ondersoek, met die doel om te reflekteer oor die aard van wiskunde en die leer van wiskunde.
Werkopdragte kan/behoort met ander bespreek te word – wiskunde is 'n sosiale aktiwiteit! Maar die werkopdrag moet selfstandig (d.w.s. individueel) voltooi word, met erkenning van sosiale prosesse (anders as verskeie beroemde wiskundiges in die geskiedenis!)
Onderwerp |
Datum |
Oplossings |