HUISWERK

"Huiswerk" is take wat direkte toepassing is van klaswerk, met die doel hoofsaaklik op vaslegging en inoefening.
Huiswerk moet selfstandig (d.w.s. individueel) voltooi word en teen die "datum", voor die klasperiode elektronies op WebCT ingehandig word.

Onderwerp

Datum

Notas

Huiswerk 1: Excel intro

11 Februarie