DEPARTEMENT
VERBRUIKERSWETENSKAP: VOEDSEL, KLEDING, BEHUISING KLEDING
424(16): KLEREBEMARKING EN –VERBRUIK II KURSUSRAAMWERK:
2005 |
DOSENT: PROF
EM VISSER
KANTOOR: 115
TELEFOON: 021
808 3398
E-POS: evm@sun.ac.za
DOEL, RASIONAAL EN UITKOMSTE
Die
studente volg ‘n program met Kleding en Tekstiele as spesialisrigtings. Gevolglik moet hulle diepgang kry in bepaalde
kennisvelde en sekere vaardighede en houdings ontwikkel wat vereis en verwag
word van ‘n persoon met hierdie spesialisrigtings. Klerebemarking en –verbruik vorm ‘n
belangrike komponent van die breë studieveld van Kleding. Die module Kleding 424 volg direk op Kleding
354, naamlik Klerebemarking en –verbruik I waartydens studente sekere aspekte
van Klerebemarking en –verbruik bestudeer het.
Leergeleenthede word geskep waartydens studente vanuit ‘n akademiese
raamwerk/vertrekpunt met die studieveld omgaan.
Terselfdertyd vind voorbereiding vir beroepsbeoefening plaas.
Die
oorkoepelende doel met die module is om studente se vakspesifieke kennis en
vaardighede ten opsigte van klerekleinhandel en die klereverbruiker te
ontwikkel en uit te brei. Studente word
ook gestimuleer om op die hoër denkvlakke met vakkundige kennis om te gaan
deurdat geleenthede geskep word waartydens hulle toepassings moet maak,
analiseer, sintetiseer en evalueer.
Na
suksesvolle afhandeling van die module sal die studente
1. Oor teoretiese kennis beskik
ten opsigte van die onderstaande temas en dit tydens toets- of eksamengeleenthede
skriftelik
2. Die teoretiese kennis, vervat
in die onderskeie temas, sodanig begryp dat hulle dit
3. Bronne
4.
Vaardigheid ontwikkel het om inligting wat verkry is
oor ‘n spesifieke tema (of temas) selfstandig te gebruik in die uitvoering van
take of opdragte, EN
5.
Ondervinding opgedoen het om hierdie inligting
verbaal aan te bied
6.
Begrip ontwikkel het vir die wisselwerking tussen
klerekleinhandel en die klereverbruiker en dit skriftelik of mondelings
7.
Sensitiwiteit ontwikkel het vir die uniekheid en rol
van die klerekleinhandel in ‘n multi-kulturele Suid-Afrikaanse
verbruikersamelewing sodat dit neerslag vind in die beantwoording van vrae
(toetse en eksamens) en die uitvoer van opdragte of take
8.
Sensitiwiteit ontwikkel het vir klereverbruikers se
gedrag met spesifieke verwysing na die multi-kulturele Suid-Afrikaanse
verbruikersamelewing sodat dit neerslag vind in die beantwoording van vrae
(toetse en eksamens) en die uitvoer van opdragte of take
9.
Oor die vermoë beskik om kennis, verkry in
verbandhoudende modules, te integreer met die kennis verkry in hierdie module
en dit
Onderstaande temas dien as breë
riglyn vir die inhoud van die module.
Hierdie temas sal aan die hand van ‘n verskeidenheid bronne behandel
word.
§
Winkeluitleg
en –ontwerp
§
Winkeleienskappe
§
Beplanning van verkope en inventarisse
§
Klerekleinhandel op nie-tradisionele wyse (bv.
direkte verkope, e-handel, informele markte)
§
Verbruikers en dienslewering binne die konteks van
klerekleinhandel*
§
Dienste
§
Globalisering
§
Beplanning van ‘n eie klerewinkel
§
Die Suid-Afrikaanse klereverbruiker (demografie en
lewenstyle)
§
Verbruikerspersepsies en –gedrag t.o.v.
klerekleinhandel
§
Verbruikers en dienslewering binne die konteks van
klerekleinhandel*
§
Besluitneming
§
Kooporiëntasie
§
Informasieprosessering
§
Winkelvoorkeurgedrag
Die module het twee voorlesings en
een tutoriaal per week. Studente mag nie
sonder goeie redes afwesig wees van kontaksessies nie. Mediese sertifikate moet voorgelê word of
indien onvoorsiene omstandighede opduik, moet die studente die dosent voor die
bepaalde kontaksessie in kennis stel van afwesigheid. Omdat die kontaksessies ook tutoriale
insluit, word werk binne klasverband afgehandel. Studente mag dus nie net wegbly nie.
Verskeie leergeleenthede word
geskep en ‘n verskeidenheid opdragte moet uitgevoer word. Dit sluit onder meer die volgende in:
Kontaksessies: Tydens
die kontaksessies sal lesings aangebied word, opdragte gegee en verduidelik
word, opdragte uitgevoer word, terugrapportering t.o.v. opdragte plaasvind en
terugvoer oor assessering (na semestertoets en onderskeie take) verskaf word.
Lesings: Inligting
sal verbaal aan leerders oorgedra word met die primêre doel om as riglyn te
dien vir die bestudering van spesifieke temas soos hierbo uiteengesit.
Riglyne vir selfstudie word
bykomend tot lesings en as deel van klasopdragte aan studente verskaf.
Take en opdragte: Leerders moet verantwoordelikheid neem om ook
self inligting in te samel en hul kennis te verbreed. Ten einde uitvoering hieraan te gee, moet
studente take en opdragte selfstandig voltooi.
Dit sal in groepsverband en individueel uitgevoer word. Spesifieke riglyne t.o.v. die uitvoering en
assessering van die take word verskaf.
Buitesprekers en besoeke: Reëlings hiervoor word in oorleg met die
studente gedoen. Voorstelle vir buitesprekers en besoeke word met die studente
bespreek en hul insette oor besoeke en sprekers word sover moontlik in ag
geneem.
Daar is nie ‘n voorgeskrewe
handboek vir die module nie. ‘n
Afhangende van die spesifieke
onderwerp, taak of opdrag sal een of meer van die volgende assesseringsmetodes
benut word: Geskrewe toetse en/of
eksamens, oopboektoets en –eksamen, werkstuk(ke), onafhanklike verslae,
mondeling voordragte, groepwerkopdragte, reflektiewe denkopdragte, en
besprekingsopdragte. Riglyne waarvolgens
opdragte geëvalueer word, word bekend gemaak wanneer die opdragte tydens
kontaksessies verduidelik word. Studente
het ook inspraak t.o.v. die toekenning van punte vir die onderskeie
kriteria. Memoranda vir toetse word
bespreek wanneer die toetse uitgedeel word.
Terugvoer geskied meestal binne die bestek van een week na die toets of
inhandiging van die taak of opdrag.
Semestertoetse word in die
Departement Verbruikerswetenskap geskryf op die bepaalde tyd en in die bepaalde
lokaal soos bekend gemaak in die departementele toetsrooster. Toetse begin meestal om 19:30, maar
Volgens die Universiteit van
Stellenbosch se Eksamen- en Toetsroosters vir 2005 skryf die studente op die
volgende datums semestertoetse en eksamen:
Semestertoets: 6
April 2005 om 19:00/19:30
Junie-eksamen (eerste
geleentheid): 8 Junie
2005 om 9:00
Desember-eksamen (tweede
geleenthei): 29
November 2005 om 9:00
Datums vir die inhandiging van
take of opdragte word in oorleg met die studente bepaal. Studente moet vertroud wees met die
Universiteit van Stellenbosch se reëls en regulasies t.o.v. teenwoordigheid by
toetse en eksamens en moet daarby hou.
EM Visser
2005
BRONNELYS
BOEKE
§
ADCOCK, D.
2000. Marketing strategies for
competitive advantage.
§
ALTMAN, M.
1994. An industrial strategy
for the clothing sector.
§
BEARDEN, WO & NETEMEYER, RG. 1999. Handbook
of marketing scales. 2nd
ed.
§
BERMAN, B & EVANS, JR. 1992. Retail
management. A strategic approach. 5th ed.
§
§
BURNS, LD & BRYANT, NO. 1997. The
business of fashions. Designing
manufacturing and marketing.
§
DONNELLAN, J.
1996. Merchandise buying and
management.
§
DIAMOND, J & DIAMOND, E. 1999. Fashion
advertising and promotion.
§
DRAKE, MF, SPOONE, JH & GREENWALD, H. 1992. Retail
fashion promotion and advertising.
§
DU PLESSIS, PJ & ROUSSEAU, GG. 1999. Buyer
behaviour. A multi-cultural approach. 2nd ed.
§
EASEY, M.
2002. Fashion marketing. 2nd ed.
§
ENIS, BJ, COX, KK & MOKWA, MP. 1995. Marketing
classics. A selection of influential
articles. 8th ed.
§
EVANS, JR & BERMAN, B. 1992. Marketing. 5th ed.
§
FRINGS, GS.
1999. Fashion. From concept to consumer. 6th ed.
§
GRANGER, M.
1996. A guide to analyzing
your fashion industry internship.
§
KUNZ, GI.
1998. Merchandising. Theory principles and practice.
§
LITTRELL,
§
PEGLER, MM. 1998.
Visual merchandising and display.
4th ed.
§
§
RATH, PM, PETERSON, J, GREENSLEY, P, PENNY, G. 1994. Introduction
to fashion merchandising.
§
SMITH BOHLINGER, M.
2001. Merchandise buying.
§
STANFORTH, N. 1997.
Owning your own store.
Department of Design, Housing and Merchandising.
§
STERNQUIST, B. 1998.
International retailing.
§
SWANSON, KK & EVERETT, JC. 2000. Promotion
in the merchandising environment.
§
TERBLANCHÉ, N.
1998. Retail management.
§
WILLIAMS, JC & TORELLA, JA. 1997. A
guide to retail success.
Hierdie lys boeke vervat nie
noodwendig alle relevante boeke nie.
Studente
§
Advances in Consumer Research
§
Advances in International Marketing (658.84805 ADV)
§
Advancing the Consumer Interest (381.305 ADV)
§
Advertising and Press Journal of
§
Bobbin
§
Business Blue-Book of
§
Business Periodicals Index (R016.65805 BUS)
§
Business
§
Buyer
§
Clothing and Textiles Research Journal (646.305 CLO)
§
Consumer Interests Annual
§
Consumer News and Reviews (381.305 CON) (Leeskamer)
§
Consumer Research Magazine (647.105 CON)
§
Consumer Survey (658.8396805 CON)
§
Developments in Marketing Science
§
Economist (330.5 ECO)
§
Family and Consumer Science Research Journal/Home
Economics Research
§
Journal (640.5 FAM)
§
Family Economics Review (647.105 FAM)
§
Harvard Business Review (658.05 HAR)
§
International Journal of Retail and Distribution
Management
§
Journal of the
§
Journal of Business Research (658.005 JOU)
§
Journal of Business (658.05 JOU)
§
Journal of Consumer Affairs (339.405 JOU)
§
Journal of Consumer Research (658.83405 JOU)
§
Journal of Consumer Studies and Home Economics
(640.7305 JOU)
§
Journal of Direct Marketing
§
Journal of Family and Economic Issues (306.8505 JOU)
§
Journal of Family Ecology and Consumer
Sciences/Journal of Home Economics (640.5 JOU)
§
Journal of Fashion Marketing and Management
(687.068805 JOU)
§
Journal of Industrial Psychology (158.706 JOU)
§
Journal of Marketing (658.805 JOU)
§
Journal of Marketing Research (658.8005 JOU)
§
Journal of Retailing (658.87005 JOU)
§
Journal of Retailing and Consumer Services (658.87005
JOU)
§
Marketing Research Society (Journal) (658.805 MAR)
§
Marketing Mix (658.80096805 MAR)
§
Marketing News (658.8005 MAR)
§
Perceptual and Motor Skills (152.05 PER)
§
Psychology and Marketing
§
Pursuit (Slegs in die Leeskamer)
§
Southern African Facts Sheet (327.6805 SOU)
§
Southern Marketing Association Proceedings
§
Super Market Business
§
The Economist