DEPARTEMENT VERBRUIKERSWETENSKAP: VOEDSEL, KLEDING,
BEHUISING
UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH
VOEDING 414 (3V, 3p)
Dosent:
Mev PJ Conradie: Telefoon (W) 021-8083392
(H) 021-9132242
E-pos (W) pjcon@sun.ac.za
1. UITKOMSTES
·
Die student sal
instaat wees om siektetoestande soos genoem in die onderwerpe te omskrywe in
terme van die
- etiologie
- kliniese kenmerke
- voedingbehoeftes t.o.v. makro- en mikro-nutriënte
- dieet modifikasies
- medikasie
·
Gevalle studies
van siektetoestande waar begrippe en beginsels wat in die teorie aangeleer is, te interpreteer en toe te pas om sinvolle aanbevelings en
gevolgtrekkings te maak vir die pasiënt t.o.v. sy lewenswyse en
dieetaanpassings.
·
2. ONDERWERPE (LESINGS)
1.
Diabetes
Mellitus
2.
Hartverwante
siektetoestande
3.
Lewer, gal en
pankreasverwante siektetoestande
4.
Nierverwante
siektetoestande
5.
VIGS
6.
Reumatoïede
siektetoestande
7.
Aangebore
metaboliese defekte
8.
Anemieë
9.
SVK verwante
siektetoestande
3. EVALUERING
Die prestasiepunt word bereken uit die klaspunt en
die eksamenpunt gesamentlik en word as volg bereken:
(40%
x klaspunt) + 60% x eksamenpunt = PRESTASIEPUNT
‘n Geskikte klaspunt sal
bepaal word deur punte vir die volgende in ag te neem:
1.
Een afgekondigde
semestertoets (2 uur)
2.
Praktiese
opdragte
NB: ‘n
Klaspunt van 40 word vereis vir toelating tot eksamen
NB: ‘n
Eksamenpunt van 45 word vereis vir toelating tot tweede
eksamen-geleentheid
Eksamengeleenthede: 31 Junie 2005
4. ONDERWERPE (PRAKTIES)
1. Sewedaagse voedselinname
2. Bekendstelling aan rekenaarpakket
Recipe Edito
3. Produkopname
4. Ruillyste
5. Beplanning van 2 terapeutiese maaltye
6. Bereiding van terapeutiese maaltye
NB: PRAKTIKA IS VERPLIGTEND. VERSKONING SLEGS MET ‘N MEDIESE SERTIFIKAAT
NB: KLASSE WORD IN AFRIKAANS AANGEBIED