36080
Tel: 021 8083398 (kantoor)
Dit is n praktykgerigte vak wat daarna streef om die student bekend te stel aan en te orienteer t.o.v. die werk van die gemeenskapsvoedingkundige. Dit sluit kennis, vaardighede en verantwoordelikhede van die voedingkundige in.
Uitkomste
Aan die einde van die module sal die student in staat wees om
Taalspesifikasie
Afrikaans en Engels
Studente benodig voedingsliteratuur soos voorgeskryf
4 teoretiese klasse
1 gemeenskapsgebasseerde praktika ( studente werk in groepe van 3-4)
1 toets per semester
2 opdragte per semester
1 praktyk verslag per semester
Praktiese assessering vind weekliks en deurlopend plaas
Gemeenskapgebasseerde assessering word deur persone betrokke uit spesifieke gemeenskappe gedoen
Toetse en opdragte = 50% van klaspunt
Prakties = 50% van klaspunt
40% klaspunt
Praktiese bywoning verpligtend