2005
VOEDSEL 489: VOEDSELSTUDIES IN PRODUKONTWIKKELING
(Kode: 36072489) / FOODS 489: STUDIES IN FOOD PRODUCT DEVELOPMENT (Code:
36072489)
DOSENT / LECTURER: DR
MC Vosloo
KONTAKBESONDERHEDE / CONTACT DETAILS: Kantoor
106, Departement Verbruikerswetenskap. Benut by voorkeur asseblief epos* en merk asseblief daarop die onderwerp
duidelik./ Departementele tel no
021-808-3398 (sekretaresse) vir boodskappe en afsprake; direkte lyn: 808-3408.
Ek sal per epos of per nota op die kennisgewingbord soos doenlik reageer.
/ Office Number 106, Department of
Consumer Science. Kindly
give preference to email* and label subject clearly.
Departmental tel no 021-808-3398 (secretary) for messages and appointments;
direct line: 808-3408. I will respond by email or per notice (as appropriate)
on the notice board.
TAALSPESIFIKASIES / LANGUAGE SPECIFICATIONS: A
STUDIEMATERIAAL / STUDY MATERIAL: Klasnotas
/ Class notes
LEERGELEENTHEDE / LEARNING OPPORTUNITIES:
Lesings, groepwerk, tutoriale, ekskursies, verkenning van sagtewareprogramme,
verslae skryf, Web-CT-sessies / Lectures, groupwork, tutorials, field work,
investigating appropriate software programmes, writing reports, Web-CT
sessions.
BELANGRIKSTE DATUMS / MOST IMPORTANT DATES
(Raadpleeg hierdie konsep program net vir ‘n geheelindruk. Detail is op die WebCT calendar en wanneer u
twyfel, is die kalender voorsien met meer detail en links wat u aan die
betrokke lesing en tutoriaalinhoud koppel)
FEBRUARIE EN MAART (Tutoriale en klasrapporterings
NB)
In
Februarie en Maart is daar meer tutoriale en lesings as later in die semester
om vinnig te vorder sodat u toegerus is om die praktiese toepassings in Maart,
April en Mei
U
het reeds uself in Februarie in groepe verdeel (5 persone per groep in BSc
groep; 4 per groep in die B groep) om die produk waarop u sal werk, te
identifiseer. Die groepe sal tydens die tutoriaalperiodes van 28 Februarie die
produk waarop hulle besluit het, tydens klasgesprekke rapporteer. Stel vas wat die bestanddeelkoste is wanneer
u vir ander noodsaaklike redes “produkverkenning” doen
28 Februarie, 7,14, 21 /03/2005:
Rapporteer op 28 Februarie (middag, sodat u nog in oggend vanaf 11:00-13:00
finale afrondings kan doen) produkidee en die nismark; stel ‘n formule voor mbv
formuleanalise en verfyn in ‘n finale geskrewe, ongetoetste konsep mbv
persentasiesamestelling (7 Maart) (wat noodsaaklik is vir die doel van die
skryf van die etiket en ander gegewens, o.m. kosteberekening)
14 Maart: Bepaling van die
voedingstofsamestelling en ontwerp van die etiket. Die produk sal vir die
kriteria mbv die Foodfinder program getoets word tydens u tutoriaal by Narga B
op 14 Maart (spesiale reëling getref vir
klas om reeds 8:00 te begin. U meld by Narga C aan).
Die resultaat van hierdie tutoriaal op 14 Maart (voedingstofontleding en ook
die produk se etiket wat voldoen aan die Departement van Gesondheid se
regulasies, met inagneming van die opdrag dat u ‘n gesondheidsaanspraak vir
u produk moet formuleer) word tydens klastyd teen 13:00 ingehandig AS ‘N
GROEPWERP. In die namiddag benut u die kopie van die groep (u maak daarvan
tussen 13:00 en 14:00 fotostate) om individueel en steeds onder toesig van die
dosent daaroor ‘n verslag te rapporteer wat voorsien word van ‘n doel, metode,
resultate en gevolgtrekkings, met oog op bepunting. Die etiket word deel van u verslag en u kram
vas met oog op inhandiging. (Hoewel u in groepe saam gewerk het handig u na
afloop van die groepsessie wat 13:00 verstryk, u verslag afsonderlik om 17:00
in. (Sien assessering))
18 Maart Terugvoer
deur dosent van u verslae op Vrydag 18 Maart (klastyd). U voer kosteontleding
van die formule uit na terugvoer en verskaf raamwerk in die klas. Toets die
%-samestellingsformule uit op 21 Maart op nie meer as 400 g van die rou produk.
Klas evalueer in fokusgroepe die produkte n.a.v gesondheidsaansprake (raadpleeg
kopie van verslag van die onderskeie groepleiers / of geïdentifiseerde groeplid
tydens fokusgroepbesprekings), sensoriese gehalte en koste per porsie en per
100 g.
22 Maart: WEB-CT-TOETS oor konsepwetgewing wat verband hou met die etikettering
en bemarking van voedsel (2003 dokument is in u besit wat effe
wysiging is van een gepubliseer in die Staatskoerant R 1055/2002 - 8
August 2002) en oor
Voedselfortifisering, regulasie “Regulations relating to the fortification of
certain foodstuffs” R 2003 Annexures,
Departement van Gesondheid, Regulasie en oor fortifiseringsregulasies R.504/2003. (Sien
assessering – 30 punte)
APRIL EN MEI
19 April tot 17 Mei
19/04,
26/04, 3/05, 10/05: Ontwikkel en verfyn binne
groepverband die produk wat in die eerste kwartaal geïdentifiseer en goedgekeur
is, verder op ‘n eksperimentele werkwyse om volgens produkkriteria:
voedingstofvereistes (sien konsepwetgewing in die Staatskoerant R
1055/2002 - 8 August 2002 Annexures,
Departement van Gesondheid, Regulasie R. 1055 of raadpleeg hierdie
staatsdepertement se webadres:
http://www.doh.gov.za/department/dir_foodcontr.html), sensoriese
aanvaarbaarheid en koste-effektiwiteit, en volgens standaarde vir
navorsingsverslaggewing daar te stel
2/05/05: Semestertoets (Sien assessering – 100 punte)
17/05:
Finaliseer verslae oor eerstesemester produkontwikkeling. Handig harde kopie
van verslae in (Benut model van Lesing 5 waar ‘n voorbeeld van so ‘n volledige
verslag, doelstellings uitgesonderd gerapporteer word. (Sien assessering - 40
punte.) Lewer verslag aan die klas mbv PowerPoint. Rapporteer in klas
(sien hieronder vir datum, maar dink reeds nou hieroor na) terselfdertyd die
navorsing wat u uit die produkkonsep verder
wil neem vir navorsing in die tweede semester (dit kristalliseer verder
uit na ‘n “review” geleentheid)
23-27 Mei
23/05:
Review: Woolworths. (Word nog gefinaliseer, so nie met ander rolspelers
in die industrie.) Rapporteer by Woolworths terselfdertyd die navorsing
wat u uit die produkkonsep verder wil neem vir navorsing in die tweede
semester, sodat dit deur twee fases van “goedkeuring”, nl klasgesprek en Industrial
Review sal gaan
24/05/05: Bespreek implikasies van review vir navorsing
tweede semester: klasgesprek (1ste en 3rde periode)
27/05:
Einde van teorielesings en finale terugvoer oor tweedesemesternavorsing deur
studentgroepe tydens teorieperiode. Inhandiging van bestelvorms,
apparaatbehoeftes, edm (soos van toepassing) vir 18 Julie
(Inhandigingsdatum: 27 Mei. Deel van
taakbepunting)
31/05:
Handig bestellyste, vraelyste of bestellings soos benodig vir tweedesemester in
JUNIE, JULIE EN AUGUSTUS
Geen
toetse of eksamens in Junie
18, 25/07, 1, 8, 15, 22, 29/08:
Raadpleeg statistikus, ontwikkel/finaliseer meetinstrument vir tweede semester
navorsing en voer navorsing (eksperimenteel of opnametipe) binne groepverband
uit op die produk wat in die tweede kwartaal geïdentifiseer is. Alvorens u die
hoofstudie aanpak, bespreek finale meetinstrument en bewoord die operasionele
definisie op skrif, rationaal en voorloperstudie (1 Augustus). Beperk
finansiële uitgawes soos ooreengekom tydens laboratoriumtoetse. ALLE
STUDENTEGROEPE sal navorsing teen 30 Augustus afhandel om teen 4 Oktober
verslag te
SEPTEMBER
12, 19, 26/09: Rapporteer resultate in die
volgende stadia tydens afspraak op die respektiewe datums: (i) n hoostudie,
(ii) bespreking van resultate, en (iii) gevolgtrekkings en aanbevelings. Sien
riglyne op Web-CT.
14/09:
Semestertoets
OKTOBER
3/10: PowerPoint-verslag van
tweedesemesternavorsing in hardekopie-formaat vir my om 8:00 beskikbaar, en
bied voor jul klasmaats om 10:00-12:30 aan.
7/10: Voer regstellings uit en evalueer
weer in klastyd 11:00-13:00. Handig 16:30 die tydskrifkeuse wat u vir
rapportering geïdentifiseer het.
14/10: Verslag in artikelformaat as
hardekopie in posbussie (datum wat ek DV begin nasien). .(Sien assessering – 25
en 35 punte)
24/10:
Verslagleweringsdatum (Departementele aanbieding).
Die doel van die module is om studente toe te rus met die kennis en vaardighede wat hulle instaat sal stel om binne die gegewe behoeftes van ‘n samelewing en van die werkgewer produkte te ontwikkel wat heilsaam is, deur die verbruiker aanvaar sal word en wat koste-effektief is. In die loop van die module word die generiese vaardighede ingeoefen soos identifisering en oplossing van probleme, samewerking in groepe en spanne, selforganisasie en -bestuur, inligtingshantering, kommunikasie, wetenskaps- en tegnologie-aanwending, die ontwikkeling van ‘n holistiese lewensbeskouing en die ontwikkeling van oorlewingsvaardighede
Die samelewing het van ‘n
produksie-georiënteerde samelewing verander na ‘n verbruikersgeoriënteerde
samelewing. Dit het geleentheid geskep
vir die industrie om op ‘n ongekende skaal aan die groot variasie van
verbruikers, met hul uiteenlopende behoeftes, voedsel te voorsien. Dit is nie ‘n proses wat lukraak uitgevoer
* Ons is versoek om telefoniese
uitgawes tot minimum te beperk. Benut goedkoper kommunikasie om afsprake te
reël en gaan gereeld asb na u epos, of by kennisgewing bord kyk. / We are
advised to minimise on telephone spending. Kindly use cheaper means of
communication and visit your email or the notice board regularly for my
response.
Studente
sal
·
Die
bestuursproses as sisteem, en navorsing en produkontwikkeling as prosesse
begryp
·
modelle van die
bestuurs-, navorsings- en produkontwikkelingprosesse
·
samehangende
teorie wat impak op voedselkwaliteit tydens produkontwikkeling sal hê,
identifiseer en toepas
·
bewus wees van
allergiese en sensitiewe voedselverbruikers; teoreties hierdie verskille
verstaan en die implikasies vir produkontwikkeling (insluitende etikettering)
begryp
·
tegnieke in die proses
kan toepas, byvoorbeeld formule-ontwikkeling, produkverkenning,
nismarkidentifikasie, voedingstofanaliese met Foodfinder, koste-berekening en verslagdoening van
koste-effektiwiteit mbv Recipe Editor, sensoriese analiese met opgeleide
proepanele, produkvoorkeur met verbruikerspanele, higiëniese
kwaliteitsbeoordeling mbv plaattellings op toepaslike media, objektiewe
toetsing mbv Instron, ens.
·
Die nut van die Hamilton
Grant Sagteware program vir produkontwikkeling by groot Voedselmaatskappye
besef nadat ‘n demonstrasie deur ‘n produkkundige gegee was (ons hoop om dit
hierdie jaar te kan reël – was nie in 2004 moontlik nie)
·
die geïntegreerde
aard van produkontwikkeling verstaan en toepas
·
die
konsepwetgewing wat met die etikettering en bemarking van voedsel verband hou,
ken en krities
·
verskillende
aansprake, en die vereistes daarvan, ken sodat misleidende bemarking op
verpakkings uitgeken en in dié verband geadviseer of gerapporteer
·
’n produkkonsep
identifiseer en ’n nismark daarvoor bepaal
·
binne
groepverband ‘n produk in die eerste semester ontwikkel en verfyn om volgens
die produkkriteria: voedingstofvereistes (sien aangepaste weergawe
(uitgehandig) van die konsepwetgewing in die Staatskoerant R
1055/2002 - 8 August 2002 Annexures, Departement van Gesondheid, Regulasie R. 1055 of raadpleeg
hierdie staatsdepertement se webadres:
http://www.doh.gov.za/department/dir_foodcontr.html), sensoriese
aanvaarbaarheid en koste-effektiwiteit,
daar te stel
·
Kennisneem van,
en vertroud wees met, die wetgewing R.504/2003 (sien die webwerf van Departement
van Gesondheid: http://www.doh.gov.za/department/dir_foodcontr.html)
oor die fortifisering van voedsel
·
In spanverband
van hierdie produkontwikkelingsproses in die eerste semester ‘n verslag skryf
en by ‘n ‘review’-geleentheid/-geleenthede aanbied
·
in spanverband
saamwerk om ‘n produkkonsep verder te neem vir navorsing in die tweede
semester.
·
die kriteria van
‘n goeie inleiding tot die probleemstelling van ‘n navorsingsvraag (bekend as
die rasionaal) ken, in ‘n navorsingsartikel kan beoordeel en in hulle eie
inleiding tot die projek van die eerste semester en die voortgesette projek van
die tweede semester kan toepas
·
die wetenskaplike
skryfstyl aanleer (sien Die Werkstukhandleiding van die Departement, Februarie
2003 wat op die GIDSPOEL AAN NARGA beskikbaar is). Raadpleeg vir eerste
semester opdragte waar doenlik, maar verken geïdentifiseerde joernale om
toepaslike Outeursriglyne vir die tweede semester verslaggewing te vind.
·
verskillende
bronne van inligting in die biblioteek op die mees doeltreffende wyse vind en
daarvan rekord hou
·
die wetenskaplike
skryfstyl in ’n rasionaal met die oog op ’n spesifieke navorsingsvraag
(probleemstelling)
·
die
rekenaarvaardighede (MS Word en PowerPoint) wat in RV 172 geleer is,
baasraak (in u eie tyd) en in die kursus toepas
·
kennis maak met
die basiese stappe in die navorsingsproses, dit in navorsing
·
kennis maak met
verskilllende navorsingsmetodes en -tegnieke en in navorsingsliteratuur
·
navorsing uit
voer deur die formulering (gebaseer op ‘n rasionaal) van ’n probleemstelling,
werkdefinisies, gebruikmaking van verskillende navorsingsmetodes, die data
versamel, orden, ontleed, patrone identifiseer, bespreek en afleidings maak
·
die rol wat die
statistikus speel in hierdie proses verstaan,
·
bewus wees van
die toepaslike statistiese toetse vir die verskillende navorsingsvrae, skale,
die toetse en funksies daarvan
·
bogenoemde
navorsing wat in groepverband aangepak is, in navorsingsverslae
·
Resultate van
hierdie projek voor ‘n gehore tydens verslaggewing op PowerPoint professioneel
RAAMWERK
ONDERWERP EN VOORLESINGS |
1 INLEIDING TOT DIE VOEDSELPRODUKONTWIKKELINGSPROSES1.1 Modelle 1.2 Kwessies 1.3 Bekendstelling aan die proses in die breë 1.4 Die fases 1.5 Die redes vir ontwikkeling 1.6 Die redes vir mislukking |
2. IDENTIFISERING VAN DIE NEIGINGS / TENDENSE EN RAPPORTERING |
3. FAKTORE WAT VERBRUIKERSVOEDSELBESLUITNEMING BEÏNVLOED |
4. LITERATUURSOEKTOGTE IN DIE
BIBLIOTEEK 4.1 Voorbeelde van opdragte en werkwyses om dit
uit te voer
4.2 Nuutste
tegnologie in die JS Gericke biblioteek 4.3 Opdrag |
5. KONSEPWETGEWING WAT ETIKETTERING EN BEMARKING VAN VOEDSEL BEHEER 5.1 Definisies 5.2 Aansprake 5.3 Kritiese analise van konsepwetgewingbestaande
verpakkings asof konsep reeds regulasie was 5.4 Kritiese analise van ’n verskeidenheid etikette, ook voorbeelde “soortgelyk” aan die produk wat ontwikkel word 5.5 Oopboektoets in eerste semester, maar streng toets in tweede semester waar kennis van die wetgewing verwag word om die toets te hanteer |
6. IDENTIFIKASIE VAN ’N IDEE
6.1 Bekendstelling aan die eerste fase in
produkontwikkeling en gepaardgaande opdrag vir studente in die eerste
semester 6.2 Verfyn, sodat produkkriteria
toegepas word 6.3 Rapporteer produkidee en
rasionaal (sien navorsingslesing) aan die klas. |
7. ADDITIEWE7.1 Voordele 7.2 Funksies 7.3 Nadele 7.4 Rasionaal vir gebruik 7.5 Additiewe vs kontaminante 7.6 Uitkenning van versluierde allergene op verpakkings tydens
produkverkenning |
8. ALLERGIEË
EN VOEDSELINTOLERANSIE (HOE VERSKIL HULLE)
EN VERBAND MET DIE KONSEPWETGEWING WAT BEMARKING EN ETIKETTERING VAN
VOEDSEL BEHEER
|
9. NISMARKIDENTIFIKASIE
9.1 Werkwyse: Empiriese navorsingsmodel (sien
navorsingslesing) 9.2 Produkverkenning 9.3 Analitiese modelle vir produkverkenning 9.4 Rasionaal vir die geïdentifiseerde produk 9.5 Beskrywing van die produkkriteria |
ONDERWERP EN VOORLESINGS
|
10. IDENTIFSERING VAN DIE TEIKENMARK10.1
Werkswyse vir identifisering van die teikenmark.
Die ontwikkeling van vraelyste.
Praktiese toepassing, evaluering in klasverband en die identifikasie
van die faktore wat tydens opnamenavorsing geldigheid en betroubaarheid sal
belemmer. 10.2 Toepassing van hierdie werkwyse 10.3 Rasionaal vir die geïdentifiseerde produk –
klas rapporteer (deel van die navorsingsvoorstel) 10.4 Beskrywing van die “product brief” |
11. FORMULEONTWIKKELING11.1 Basiese doelwitte van formuleontwikkeling 11.2 Beskrywende navorsing 11.3 Toepassing van die eksperimentele werkwyse
en die formaat vir rekord-houding daarvan 11.4 Berekening van die persentasieformules 11.5 Waarde van persentasieformules 11.6 Belangrikheid van standaardisasie 11.7 Toepassing van fortifikasie en benutting van die periodieke tabel, die
konsep- (fortifiserings- en die etiketterings-) wetgewing en gepaardgaande
voedingaansprake 11.8 Belangrikheid van die oorweging van produkopsies 11.9 Belangrikheid van produkspesifikasies by formules 11.10 Nie-formele evaluering van produkte tydens formuleontwikkeling en die
bydrae daarvan tot die evaluering van die produk tydens navorsing |
12. VOORDELIGE MIDDELS EN VOEDSELEIENSKAPPE VIR VOEDSELFORMULERING MET DIE OOG OP GESONDHEID. VOEDSELEIENSKAPPE WAT GESONDHEID BENADEEL.12.1 Die glukemiese indekswaarde, faktore wat
dit beïnvloed; metodes van bepaling en betekenis vir die verbruiker 12.2 Fitochemikalieë 12.3 Funksionele voedsel 12.4 Pre-en probiotika 12.5 Transvetsure |
13. NAVORSING: DIE BYDRAE VAN NAVORSING TOT FORMULEONTWIKKELING, PRODUKONTWIKKELING EN MARKVERKENNING 13.1 Wat is navorsing, basiese stappe en die
ontwikkeling van die rasionaal; die empiriese benadering 13.2 Soorte navorsing: empiries en nie-empiriese
navorsing: kwalitatief vs kwantitatief; beskrywend, eksperimenteel, ens 13.3 Die verband tussen navorsingsvraag en die
dataversamel en gerapporteer word 13.4 Betroubaarheid en geldigheid 13.5
Eksperimentele, verkennende en
beskrywende navorsing 13.6 Die lees van ’n navorsingsartikel om die
soort navorsing, die navorsingstappe, die operasionele definisies, die
metodologie, die statistiese metodes, te identifiseer en die kwaliteit van
byvoorbeeld die rasionaal te evalueer 13.7 ’n Navorsingsvoorstel (in groepe) formuleer
en ‘n navorsingsverslag opskryf 13.8
Toepassing op die produk waaraan die studente in groepe werk 13.9
Navorsingsverslag geskoei op die empiriese model 13.10
Rol van die statistikus, statistiese metodes, tegnieke en toetse |
14. ANALITIESE MODELLE / DATARAAMWERKE 14.1 Beskrywing 14.2 Toepassings in die
beskrywing van prosesse, tegnieke en data (sien by produkverkennings- en by
navorsingslesings) |
Onderstaande raamwerk
weerspieël ‘n verskeidenheid vorms van evalueringsvorms (bv. Multikeuse vrae
soos in die Web-CT-toetse, essay vrae in die semester toets, projek werk and
verslagdoening) wat vir ‘n variasie van
kognitiewe leerstyle en studentevaardighede aangebied word.
PRESTASIESYFER: [Klassyfer (100) + Eksamensyfer in
November 2005 (100)] ¸ 2
KLASSYFER (Gewigte) |
|||
EERSTE
SEMESTER |
TWEEDE
SEMESTER |
||
Blitstoets (oopboektoets op Dinsdagaand 22 Maart
oor die konsepregulasies insake Etikettering en Bemarking van Voedsel en oor
regulasies betreffende Voedselfortifisering) |
35 |
Eerstesemesterklassyfer oorgedra na tweede semester
en gewig toegeken |
30 |
Semestertoets
(2 Mei) Resultate van 2 van 4
blitstoetse/tutoriale |
100 15 |
Punte van twee/drie opdragte |
40 |
Groepprojek |
40 |
Semestertoets (14 September) |
80 |
Groeprapportering van
projekte of van projekte in verskillende stadia, om dit te moniteer (sal ook
gedurende kantoorafsprake kon geskied) |
10 |
Navorsingsverslag in artikelvorm (eerste en tweede draft) PowerPoint.
(Dosent se evaluering) ‘n Geskikte tydskrif is geïdentifiseer en
gemotiveer en outeursriglyne vir die tydskrif word toegepas. Aanbieding van PowerPoint (departementeel
met eksterne beoordelaars) |
25 35 5 25 10 |
TOTAAL VORDERINGSPUNT
= 200 ÷ 2 |
200 100 |
TOTAAL
(benut vir prestasiesyferberekening) |
250 |
2005
.FOODS 489 FRAMEWORK
TOPICS AND LECTURES |
1 INTRODUCTION TO THE FOOD PRODUCT DEVELOPMENT PROCESS1.1 Models 1.2 Issues 1.3 Broad introduction to the process 1.4 Phases 1.5 Reasons for development 1.6 Reasons for failures |
2. IDENTIFICATION OF TRENDS
(observe the market and scrutinise literature) |
3. FACTORS INFLUENCING FOOD CONSUMER DECISION-MAKING |
4. SEARCHING THE LITERATURE IN
THE LIBRARY 4.1 Examples of assignments and procedures of
execution
4.2 Latest
technology in the JS Gericke library 4.3 Assignment |
5. DRAFT LEGISLATION FOR LABELLING AND MARKETING OF FOODS 5.1 Definitions 5.3 Claims 5.3 Critical analyses of existing packaging and
labels as though the draft was legalised 5.4 Collect a variety of labels, also examples
comparable to the product being developed in order to exercise critical
analytical skills 5.5 Web-CT tests on labels with
the draft available during testing |
6. IDENTIFICATION OF AN IDEA
6.1 Introduction to the first phase of product
development and the corresponding assignment for students in the first
semester 6.2 Refine the idea in order to
apply the product criteria 6.3 Report the product idea and
rationale (see research lectures) to the class |
7. ADDITIVES7.1 Advantages 7.2 Functions 7.3 Disadvantages 7.4 Rasionale for use 7.5 Additives vs contaminants 7.6 Identification of hidden allergens on packaging |
8. ALLERGIES
AND FOOD INTOLERANCE (HOW THEY DIFFER) AND RELATIONSHIP WITH DRAFT
LEGISLATION
|
9. IDENTIFICATION
OF NICHE MARKET
9.1 An empircal model is applied during the
process of niche market identification 9.2 Product scouting 9.3 Analytical models for product scouting 9.4 Rationale for the identified product 9.5 Description of product criteria |
TOPICS AND LECTURES |
10. IDENTIFICATION OF TARGET MARKET10.1
Procedure
10.2 Development
of questionnaires. Practical application and evaluation of factors that will
influence the validity and the reliability of a target market survey. 10.3 Rationale for the identified product –
class reports (part of the research proposal) 10.4 Description of
the “product brief” |
11. FORMULA DEVELOPMENT11.1 Basic aims of
formula development 11.2 Descriptive
research 11.3 Application of the experimental procedure and
the format for the recording thereof 11.4 Calculating
percentage composition 11.5 Value of
percentage formulae 11.6 Importance of standardisation 11.7 Application of fortification and the
application of the periodic table. Apply content of the relevant regulations
and make relevant claims according to the guidelines in the legislation for
food fortification and for food labelling and marketing 11.8
Importance of considering
product options during processing (e.g. different ingredients, but also
finally for purposes of diversification) 11.9
Importance of product
specifications during formulation 11.10
Non-formal evaluation of
products during formula development and the contribution thereof to the
evaluation of the product during research |
12. COMPONENTS AND FOOD PROPERTIES ADVANTAGEOUS DURING FOOD PRODUCT DEVELOPMENT WHEN FOCUSSING ON HEALTH. COMPONENTS AND FOOD PROPERIES HARMFUL TO HEALTH12.1 Die glycaemic index value, factors
determining GI, methods of determining GI and meaning for the consumer 12.2 Phytochemicals 12.3 Functional
foods 12.4 Pre-and
probiotics 12.5 Trans fatty
acids |
13. RESEARCH: THE CONTRIBUTION OF RESEARCH TO FORMULA DEVELOPMENT, PRODUCT DEVELOPMENT AND MARKET SCOUTING 13.1 What is research? Basic steps, the
development of a rationale, and making use of the empirical method 13.2 Kinds of research: empirical and
non-empirical; qualitative and quantitative; descriptive, experimental, etc. 13.3 The relationship between the research
question and the data collected, ordered, analysed and reported 13.4 Reliability
and validity 13.5 Experimental, exploratory and descriptive
research 13.6 Reading a research article in order to
identify the type of research, the problem statement, the research steps, the
quality of the rationale, the operational definitions, the variables, the
methodology, the data, the statistical techniques, etc. 13.7
Formulate a research proposal and write a research report 13.8
Role of the statistitian statistical methods, techniques and tests |
14. Analytical models 14.1
Description 14.2
Applications in the summarising of processes, observations, techniques and
data (see the product scouting and research lectures) |
The asssessment framework
below reflects an assignment of different assessment methods (e.g. short
multiple choice questions as in the Web-CT questions, essay questions in the
semester test, project work and reporting) which is meant to cater for a
variety of cognitive learning styles and student abilities.
ACHIEVEMENT MARK: [Class mark (100) + Examination
mark in November 2005 (100)] ¸ 2
CLASS MARK (Weights) |
|||
FIRST
SEMESTER |
SECOND
SEMESTER |
||
Quick test (open book test on Tuesday evening 22
March on the draft legislation regarding the Labelling
and the Marketing of Foodstuffs and on the legislation regarding Food
Fortification) |
35 |
Forward the first semester class mark and give the
following weight |
30 |
Semester
test (2 May) Results of 2 of 4 quick tests/tutorials |
100 15 |
Marks of two/three assignments |
40 |
Group project |
40 |
Semester test (14 September) |
80 |
Group reporting of projects/stages in the projects |
10 |
Research report in article format (first and second draft) PowerPoint presentation(Lecturer’s
evaluation) A specific suitable journal is identified for the
article, justified and the authors guidelines are applied. Presentation of PowerPoint report (external
judges) |
25 35 5 25 10 |
TOTAL PROGRESS
MARK = 200 ÷ 2 |
200 100 |
TOTAL
(use for the calculation of the achievement mark) |
250 |
Bespreking met studente op 7 Februarie om 8:30-10:00 / Discussion with students: 8:30-10:00 on 7 February
MC Vosloo 7 Februarie/ 7 February 2005