Rashid Begg doseer klassieke sosiale teorie, sosiologie van kommunikasie en sosiale instellings.  Hy is tans 'n PhD kandidaat by die Universiteit van Toronto, en sy navorsing bestudeer Afrikaner Calvinisme as 'n gevalle studie vir die Weber tesis projek.  Sy area van doktorale spesialisasie is sosiologie van religie met verwante spesialisasie in geskiedenis.  Sy primêre metodologiese belangstelling is in historiese sosiologie.  In die department fokus hy op sosiologie van religie en is tans die Suid Afrikaanse Sosiologie Assosiasie se sameroeper vir religie.