|
Sentrum vir Statistiese Konsultasie(SSK) |
|
Die Doel van die Sentrum vir Statistiese Konsultasie is om navorsers en nagraadse studente aan die Universiteit van Stellenbosch by te staan met die statistiese aspekte van hul navorsing. Nodige bystand word gebied met die berekening en interpretasie van resultate |
