
OU & nUWE tESTAMENT
Ou en Nuwe Testament fokus op die deeglike verantwoordelike en verantwoordbare teologiese interpretasie van die Bybel.
Deeglike teologiese eksegese van die Bybel moet altyd geskied in verantwoordelikheid teenoor die res van die akademiese navorsingsgemeenskap; sowel as in verantwoordbaarheid teenoor die geloofsgemeenskappe (veral in Afrika) waarbinne die uitleg van die Skrif plaasvind. Daarom word die Hebreeuse en Griekse teks van die Bybel altyd in samehang met die wëreld van die Bybelskrywers (toe) en die Bybellesers (nou) geïnterpreteer.
Die teologiese interpretasie van die Bybel behels die sinsontsluitende verstaan van die Bybel in die konteks van die eksegeet, wat die praktyk in liefde uitdaag ten einde geregtigheid vir almal na te streef en tot eer van God te strek.

Die Departement Ou en Nuwe Testament is ook die tuiste van 'n Internasionale Tydskrif vir Bybel, Godsdiens en Teologie in Suid Afrika.
bo
PERSONEEL
bo
BUITENGEWONE -, EMERITI- EN DEELTYDSE DOSENTE
Prof JC Breytenbach (Ou en Nuwe Testament)
Prof JW van Henten (Ou en Nuwe Testament)
Prof GD Cloete (Nuwe Testament)
Prof BR Gaventa (Nuwe Testament)
Prof Y Gitay (Ou Testament)
Prof K Holter (Ou Testament)
Prof E Noort (Ou Testament)
Prof SB Reid (Ou Testament)
Prof VK Robbins (Nuwe Testament)
Prof HJ Stipp (Ou en Nuwe Testament)
Prof ER Wendlen (Antieke Kulture en Ou en Nuwe Testament)
bo
|