PRAKTIESE TEOLOGIE & MISSIOLOGIE
Praktiese Teologie en Missiologie fokus op die bediening en getuienis van Christelike geloofsgemeenskappe. Onderrig in die departement berei studente voor vir die verskillende diensterreine van gemeentes asook die kerk se uitreik na buite, na alle vorme van nood en onreg, na ander kerke en na die samelewing. In ons navorsing spreek ons die bedieningsprobleme van geloofsgemeenskappe aan asook om teologies by groter kerklike en samelewingsproblematieke stil te staan.
EENHEID VIR GODSDIENS EN ONTWIKKELINGSNAVORSING (EGON)

EGON is ook gesetel in Departement Praktiese Teologie en Missiologie. Die navorsing is gerig op godsdiens-demografiese data van hoofsaaklik die bevolkingsensusse, kerksensusse en marknavorsing wat geloofsgemeenskappe raak.
Besoek ons Webtuiste
bo
NETACT

Network for African Congregational Theology (NetACT) is nou verbonde aan die departement.
bo
EKKLESIA
Ekklesia (formerly BUCTER) is a bureau of Stellenbosch University that provides specialist services to ministers and congregations in co-operation with churches. We believe that congregations are God’s gift to the world. Ekklesia wants to be a service centre where ministers and congregations can inspire and mentor one another in order to discover our calling in the service of the triune God anew.
Visit Ekklesia's web page.
bo
JEUGWERK
Praktiese Teologie bied aan 'n 3 Jaar Voorgraadse Program en
Magister en Doktorale Studies in Jeugwerk.
Jeugwerkers word opgelei om in kerke, skole en gemeenskappe te werk.
Opleiding behels teoretiese en praktiese
onderrig in:
- Teologiese begronding van jeugwerk
- Benaderings tot jeugwerk
- Verhoudingsgerigte kinderbediening
- Groepwerk
- Geloofsvorming (kategese)
- Pastorale berading
- Kommunikasie van die evangelie
- Hantering van middelafhanklikheid
- Ervaringsleer
- Beplanning en organisering van jeugwerk
- Hantering van geweld en magsmisbruik
Ondersteuningsmodules in:
- Sosiologie
- Sielkunde
- Sistematiese Teologie
- Ou en Nuwe Testament
- Gemeenskapsontwikkeling
Epos: shirle@sun.ac.za
bo
PERSONEEL
 |
- Me. B. Robyn
- Praktiese Teologie & Missiologie
- Epos
-
-
-
|
bo
|