27 - 29 Januarie:
Kongres: Evangelischer Entwicklungsdienst:
Conflict, peace and sustainable development in Africa
1 Februarie:
Openingserediens:
VGK Stellenbosch
2 Februarie:
Jaarlikse opening van
Fakulteit Teologie
16 - 19 Maart:
Konferensie: Die geskiedenis van
die Fakulteit en Teologie Stellenbosch 150+
2 April:
Paasuitvoering deur Canticum Novum Koor &
US Simfonie-Orkes o.l.v.
Louis van der Watt
18 - 20 Mei:
Konferensie: Missionêre kerk-wees in die Handelinge-verhaal
18 - 19 Junie:
Internasionale Konferensie: Protestantse Teologiese
Universiteit Utrecht/Kampen/Leiden, Fakulteit Teologie, US
en die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, US
22 - 26 Junie:
Konferensie: Teologiese en
Godsdienstige Werkgemeenskappe van SA
|
25 Julie - 1 Augustus:
Jaarvergadering: NetACT
27 - 28 August 2009:
Internasionale Konferensie: Molukse Kerk, die Vrije Universiteit in Amsterdam
en die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, US
30 Augustus - 2 September:
Internasionale Calvyn-gedenkkonferensie
2 September:
Eregradeplegtigheid
3 - 4 September:
Internasionale Teologiese Konferensie
met vennote en alumni
14 - 17 September:
Konferensie: Afrika Vereniging vir
Pastorale Studies en Voorligting
24 September - 4 Oktober:
Kweektoer: Teologiestudente van
Tukkies, Pukke en Kovsies besoek Maties
30 Oktober:
Libertaskoor feeskonsert o.l.v. Johan de Villiers
31 Oktober:
Boomplantgeleentheid en Verjaarsdagdinee
1 November:
Erediensviering |