KWALIFIKASIES
1974 Baccalaureus Drama, Universiteit Stellenbosch
1975 Diploma in Hoër Onderwys, Universiteit Stellenbosch
VISIE
My visie behels 'n dinamiese en voordelige deelname binne 'n professionele
opleidings- en ontwikkelingskonteks waar my ervaring en vaardighede toegepas
kan word, tot die bevordering van menslike potensiaal deur itneraksie
en kommunikasise. Ek wil graag 'n bydrae lewer tot 'n kultuur van kreatiwiteit
en respek, deur die bewerkstellig van kommunikasie wat gesofistikeerd
en duidelik in betekenis is, en gepas en smaaklik in uitvoering.
In die Fakulteit Teologie behels die fokus ook uitvoering van die Woord
van God deur middel van bogemelde vaardighede.
KURSUSAANBIEDINGS EN WERKSWINKELLEIDING
Kursus: Stemontwikkeling, -projeksie en kommunikasievaardighede
Vlak: PT 214: Liturgiese en homiletiese prosesse in die bediening
PT 424: Liturgiese en homiletiese kommunikasie van die Evangelie
M Div: Kerk en godsdiens
LisTeol 671: Godsdiens en Kommunikasie
Instansie: Universiteit Stellenbosch
Kursus: Vakdidaktiek in Drama en Onderwys
Vlak: Nagraads
Instansie: Universiteit Stellenbosch
Kursus: Jeugteater en Drama in Skole
Vlak: Nagraads
Instansie: Universiteit Stellenbosch
Werkswinkels en opleiding: BUVTON. Kommunikasievaardighede in die veld.
Lisensiaat- werkswinkel in Spraak en Voordrag. Universiteit van die Vrystaat,
Fakulteit Teologie
Elokusie-opleiding: Nagraadse internasionale studente
Organiseerder: Jaarlikse Sosiale funksie vit Internationale Studente,
Fakulteit Teologie
Fasiliteerder: Jaarlikse Toekenningseremonie, Suid-Afrikaanse Vertalersvereniging
Komitees: Subkomitee vir Musiek, Sang en Kuns: 150-jaarviering, Fakulteit
Teologie, Universiteit Stellenbosch |