Home

students

STUDENTE

Die hartklop van die kampuslewe, van werklik Matie-wees, draai om die groot verskeidenheid aktiwiteite wat hier aangebied word - van sport en kultuur tot geestelike en sosiale bedrywighede. Maak nie saak of jy in 'n koshuis bly en of jy privaat bly nie, almal kry die kans om deel te neem. Die gevoel van samehorigheid word deur alle Maties ervaar. Jy gaan lewenslange vriende maak en nog vir jare praat oor die dinge wat julle saam ervaar het.

Teologie bied 'n wye verskeidenheid programme aan.

Kontak ons vir meer inligting.

Stellenbosch University

Deur The Digital Vineyard Ontwerp | Kontak Ons | © Teologie Stellenbosch 2010