|
|
Word deel van die Stellenbosch Bosbou Studente Assosiasie (SFSA) op Facebook
|
||
|
"We grow the people who grow the trees" Prof Bigalke
NUUT!! Nagraadse Diploma in Bos- en Houtkunde vanaf Januarie 2013
Precision Forestry Symposium: 3-5 Maart 2014 (only english version)
Kortkursus Wood Products Science Certificate: 2013 (only english version)
Kortkursus: “Wood Fuel Supply Chain”: Februarie 2013 (only english version) Uitgestel tot verdere kennisgewing
Amptelike Bosbou Navorsing is in Suid Afrika in 1912 gestig deur die destydse Departement van Bosbou
Die Departement van Bos en Houtkunde by die Universiteit van Stellenbosch strewe daarna om die gekose verskaffer van węreld-klas opvoeding, navorsing en uitreiking in Afrika tot die voordeel van alle mense, industrieë en verenigings, met die primęre fokus op volhoubare bestuur van boomagtige natuurlike hulpbronne en die processering daarvan, te wees.
Boodskap: Departmentshoof (only english version)
Die departement is die enigste tertięre instansie in Suid Afrika wat kursusse in Houtkunde en Boskultuur en Natuurlike Hulbron-bestuur aanbied.
Jaarverslag (2011) (only english version)
Departementele Nuusbriewe: Short courses, FEC (only english version) |
![]() |
||
|
Konferensie bylaes
Aflaai |
Belangrike skakels
|
||
|
|
|||
Opgedateer Januarie 2013
Department of Forest and Wood
Science, Stellenbosch University, South Africa © 2010.
gTel +27 21 808 3323 Fax +27 21 808 3603
e-mail