Om professionele en akademiese opleiding in die Visuele Kunste aan kuns- en ontwerpstudente in Skone Kuns, Toegepaste Grafiek, Juweliersware-ontwerp en Kunsonderwys aan te bied. Die suksesvolle graduandi sal kan deelneem aan en bydra tot die algemene area van die skone kunste en spesifiek tot die professies van praktiserende en professionele kunstenaars, grafiese ontwerpers, illustreerders, juweliersware-ontwerpers en kunsopvoeders.
Alhoewel die kurrikulum nie spesifiek daarna verwys nie, is die volgende wel verwant aan hierdie professionele areas: verhoogontwerpers, boekontwerpers, museumbeamptes, kunsgalerypersoneel, kunsentrepreneurs, gemmologiste, tegniese vakmense m.b.t. beeldhou, sweis, gietwerk, sifdruk, litografie en ander kunsproduksiewerk. Vaardighede wat betrekking het op filmproduksie, kunsdireksie, fotografie, die massaproduksie van juweliersware en kliëntrekeningbestuur in advertensiewese word ook tydens die program ontwikkel.
Vir verdere inligting aangaande die volg van modules m.b.t. die vak English Studies, moet die departementele inskrywing in Afdeling 6 van die Jaarboek, Modulelys, geraadpleeg word.
Basisvlak (eerstejaar) (105 krediete) |
Opmerkings
Die program omvat die studie van die volgende modules:
Intermediêre vlak (tweedejaar) (91 tweedejaarskrediete en 5 eerstejaarskrediete) |
Eerste gevorderde vlak (derdejaar) (117 krediete) |
Tweede gevorderde vlak (tweedejaar) (120 krediete) |
KREATIEWE JUWELIERSWARE- EN METAALONTWERP-STROOM
Die program omvat die studie van die volgende modules:
Intermediêre vlak (tweedejaar) (73 tweedejaarskrediete en 29 eerstejaarskrediete) |
Eerste gevorderde vlak (derdejaar) (110 krediete) |
Tweede gevorderde vlak (vierdejaar) (120 krediete) |
Die program omvat die studie van die volgende modules:
Intermediêre vlak (tweedejaar) (91 tweedejaarskrediete en 5 eerstejaarskrediete) of (71 tweedejaarskrediete en 25 eerstejaarskrediete) |
Eerste gevorderde vlak (derdejaar) (115 krediete) |
Tweede gevorderde vlak (vierdejaar) (120 krediete) |
Die program omvat die studie van die volgende modules:
Intermediêre vlak (tweedejaar) (91 tweedejaarskrediete en 5 eerstejaarskrediete) |
Eerste gevorderde vlak (derdejaar) (115 krediete) |
Tweede gevorderde vlak (vierdejaar) |