BA-PROGRAM IN INLIGTINGKUNDE
- Navrae
- Algemene Doelstellings
- Toelatingsvereistes
- Programinhoud en -struktuur
- Navrae
Programkoördineerder : Prof B Fouché
Telefoonnommer : (021) 808-2019
E-pos : bf@maties.sun.ac.za
- Algemene Doelstellings
Die doelstelling van hierdie program is om voornemende professionele inligtingswerkers toe te rus met die kennis en vaardighede wat nodig is vir toetrede tot ’n verskeidenheid inligtingsberoepe in die hedendaagse elektroniese werksomgewing. Dit sluit beroepsrigtings soos die volgende in: inligtingsbestuurders, -konsultante en -opleiers in die openbare en privaatsektor, die elektroniese uitgewers- en databasisbedryf en inligtingswerk wat met die Internet en korporatiewe intranette verband hou, byvoorbeeld die ontwerp en instandhouding van webbladsye en -tuistes en Internetsoekenjins en -gidse.
- Toelatingsvereistes
- Volle matrikulasievrystelling
- Prestasie in Graad 12: 'n gemiddelde van 50%
- Indien Ekonomie en/of Ondernemingsbestuur gevolg word: Wiskunde (SG) = 50% (D) of Wiskunde (HG) = 40% (E)
- Programinhoud en -struktuur
Besonderhede
- Die program strek oor drie jaar met 5 vakke in die eerste jaar (120 krediete), 4 vakke in die tweede jaar (128 krediete) en 2½ vakke in die derde jaar (120 krediete).
- Een addisionele verpligte module, Inligtingsvaardighede 172 (6 krediete), moet in die eerstejaar gevolg word.
- Die gewig van Inligtingkunde in die derde jaar is 72 krediete (in teenstelling met 48 krediete in ander programme).
- Die onderskeie departemente se inskrywings in Afdeling 6, "Module-inhoude", gee nadere inligting oor die keuse van modules by die vakke Duits, Frans en Xhosa. Let daarop dat vakke wat op eerstejaars- en tweedejaarsvlak gevolg kan word nie noodwendig toelating tot die volgende jaargang verleen nie.
Programsamestelling
Basisvlak (eerstejaar) (126 krediete) |
Verpligte vakke:
- Inligtingsvaardighede 172
- Inligtingkunde 112, 122, 142, 152
Keusevakke:
Kies vier van die volgende vakke
- Afrikaans 178 of Afrikaans en Nederlands 178 of Basiese Afrikaans 178
- Algemene Taalwetenskap 178
- Basiese Xhosa 114, 144 (slegs op basisvlak)
- Duits 178 of 188
- Ekonomie 178
- English Studies 178
- Filosofie 112, 122, 142, 152
- Frans 178 of 188
- Geografie en Omgewingstudie 112, 122, 142, 152
- Ondernemingsbestuur 114, 142, 152
- Openbare en Ontwikkelingsbestuur 114, 144
- Politieke Wetenskap 112, 122, 142, 152
- Sielkunde, 114, 144
- Sosiologie 114, 142, 152
- Xhosa 178 of 188
Intermediêre vlak (tweedejaar) (128 krediete) |
Verpligte vak:
- Inligtingkunde 212, 284, 242
Keusevakke:
Voortgesette studie van drie van die volgende vakke
- Afrikaans 278 of Afrikaans en Nederlands 278
- Algemene Taalwetenskap 278
- Applied English Language Studies 278 (English Studies 178 is 'n voorvereiste)
- Duits 278/288
- Ekonomie 214, 244
- English Studies 278
- Filosofie 212, 222, 242, 252
- Frans 278
- Geografie en Omgewingstudie 212, 222, 242, 252
- Ondernemingsbestuur 212, 232, 244
- Openbare en Ontwikkelingsbestuur 212, 222, 242, 252
- Politieke Wetenskap 212, 222, 242, 252
- Sielkunde 212, 222, 242, 252
- Sosiologie 212, 222, 242, 252
- Xhosa 214, 244 of 224, 254
Gevorderde vlak (derdejaar) (120 krediete) |
Verpligte vak:
- Inligtingkunde 314, 324, 334, 344, 354, 364, 345
Keusevakke:
Voortgesette studie van een van die volgende vakke:
- Afrikaans 318, 348 of Afrikaans en Nederlands 318, 348
- Applied English Language Studies 318, 348
- English Studies 318, 348
- Geografie en Omgewingstudie 314, 324, 344, 354
- Ondernemingsbestuur 314, 334, 344, 354
- Openbare en Ontwikkelingsbestuur 314, 324, 344, 354
- Politieke Wetenskap 314, 324, 364 en een van 344, 354
- Sosiologie 314, 324, 344, 354
- Xhosa 318,348 of 328,358
Kopiereg © 2002 Universiteit van Stellenbosch
Alle regte voorbehou
Laaste wysigings op 30/07/2002 deur PJJvR
Dokument URL: www.sun.ac.za/arts/afrikaans/bainligt.htm
Webwerf URL: www.sun.ac.za/arts/
besoeke sedert 30 Julie 2002