BA-PROGRAM IN MAATSKAPLIKE WERK

  1. Navrae
  2. Algemene Doelstellings
  3. Toelatingsvereistes
  4. Programinhoud en -struktuur

  1. Navrae
  2. Programkoördineerder : Prof JI Cronjé
    Telefoonnommer : (021) 808-2165
    E-pos : jic@maties.sun.ac.za

  3. Algemene Doelstellings
  4. Die ontwikkeling van basiese kennis, vaardighede en ’n professionele houding sodat studente in staat sal wees om die lewenstake, -behoeftes en -probleme van mense te ontleed, te vergelyk en te begryp; ’n positiewe houding ten opsigte van sisteme in maatskaplikewerk-intervensie te openbaar; die metodes van maatskaplikewerk-intervensie te benut en die maatskaplikewerk-teorie en -praktyk te integreer om vanuit ’n ontwikkelingsperspektief kliënte te bemagtig en maatskaplike integrering te bevorder.

  5. Toelatingsvereistes
  6. Programinhoud en -struktuur
  7. Besonderhede

    Maatskaplike Teorie en Praktykonderrig moet in elke jaargang afsonderlik geslaag word en is in alle gevalle slaagvoorvereistes om na Maatskaplike Werk Teorie en Praktykonderrig in die volgende jaargang te promoveer. Ten opsigte van die eerste- en tweedejaar is Sosiologie en Sielkunde newevereistes. Ten opsigte van die derdejaar is Sielkunde óf Sosiologie 'n newevereiste. Ten opsigte van die vierdejaar is Sielkunde óf Sosiologie, afhangende van wat op derdejaarsvlak gevolg is, ’n slaagvoorvereiste vak.

    Vir verdere inligting aangaande die keuse van modules ten opsigte van die vakke English Studies en Xhosa moet die departementele inskrywing in Afdeling 6 van die Jaarboek (Deel 4), geraadpleeg word.

    Programsamestelling

Basisvlak (eerstejaar) (105 krediete)

Plus een van die volgende opsies (40 krediete):

Opsie 1:

Opsie 2:

Opsie3:

Intermediêre vlak (tweedejaar) (96 krediete)

Gevorderde vlak (derdejaar) (100 krediete)

Metadissipline:

Gevorderde vlak (vierdejaar) (120 krediete)


Kopiereg © 1999 Universiteit van Stellenbosch
Alle regte voorbehou
Laaste wysigings op 27/10/1999 deur PJJvR
Dokument URL: www.sun.ac.za/arts/afrikaans/bamaatsk.htm
Webwerf URL: www.sun.ac.za/arts/
besoeke sedert 7 Oktober 1999