BA-PROGRAM IN MENSLIKE BEWEGINGSKUNDE
- Navrae
- Algemene Doelstellings
- Toelatingsvereistes
- Programinhoud en -struktuur
- Navrae
Programkoördineerder : Prof JR Potgieter
Kontakpersoon : Dr ES Bressan
Telefoonnommer : (021) 808-4722 of 808-4915
E-pos : esb@maties.sun.ac.za
- Algemene Doelstellings
Begryp die teoretiese basis van menslike beweging in terme van dissiplinêre konsepte en hul strategiese toepassings op persone in fisieke aktiwiteitsomgewings.
- Toelatingsvereistes
- Volle matrikulasievrystelling
- Persentasie in skooleindeksamen: 50% gemiddeld
- Indien MBK in kombinasie met Ondernemingsbestuur gevolg word: Wiskunde (SG) = 50% (D) of Wiskunde (HG) = 40% (E)
- Programinhoud en -struktuur
Besonderhede
Die graadprogram in Menslike Bewegingskunde is ’n driejarige program. Menslike Bewegingskunde kan in kombinasie met Geografie en Omgewingstudie óf Ondernemingsbestuur óf Sielkunde gevolg word. Vir verdere inligting aangaande die keuse van modules ten opsigte van die vak English Studies moet die departementele inskrywing in Afdeling 6 van die Jaarboek (Deel 4), geraadpleeg word.
Programsamestelling
Opsie 1 : Menslike Bewegingskunde met Geografie en Omgewingstudie
|
Basisvlak (eerstejaar) (103 krediete) |
- Inligtingsvaardighede 172
- Menslike Bewegingskunde 112, 142, 184
- Geografie en Omgewingstudie 112, 122, 142, 152
- Sosiologie 114, 142, 152
- Fisiologie 176
- Plus een van die volgende vakke
Afrikaans en Nederlands 178
English Studies 111, 112, 122, 132, 141, 142, 152
Sielkunde 114, 144 (slegs eerstejaar)
Intermediêre vlak (tweedejaar) (96 krediete) |
- Menslike Bewegingskunde 222, 232, 242, 252
- Geografie en Omgewingstudie 212, 222, 242, 252
- Bewegingsopvoeding, Sport en Rekreasie 212, 222, 242, 282
- Plus voortgesette studie van een van die volgende vakke:
Afrikaans en Nederlands 278
English Studies 278
Sosiologie 212, 222, 242, 252
|
Gevorderde vlak (derdejaar) (100 krediete) |
- Menslike Bewegingskunde 312, 322, 332, 342, 352, 362, 382, 392
- Geografie en Omgewingstudie 314, 324, 344, 354
- Bewegingsopvoeding, Sport en Rekreasie (kies slegs een van die volgende opsies):
- Aangepaste Fisieke Aktiwiteit: BSR 324, 344
- Sportafrigting: BSR 312, 334, 342
- Fiksheidbedryf: BSR 314, 352, 362,
- Rekreasie: BSR 322, 332, 354
Opsie 2 : Menslike Bewegingskunde met Ondernemingsbestuur
|
Basisvlak (eerstejaar) (103 krediete) |
- Inligtingsvaardighede 172
- Menslike Bewegingskunde 112, 142, 184
- Ondernemingsbestuur 114, 142, 152
- Sielkunde 114, 144
- Finansiële Rekeningkunde 188
- Fisiologie 176
|
Intermediêre vlak (tweedejaar) (96 krediete) |
- Menslike Bewegingskunde 222, 232, 252, 262
- Ondernemingsbestuur 212, 232, 244
- Bewegingsopvoeding, Sport en Rekreasie 212, 222, 242, 282
- Sielkunde 212, 222, 242, 252
Gevorderde vlak (derdejaar) (100 krediete) |
- Menslike Bewegingskunde 312, 322, 332, 342, 352, 362, 382, 392
- Ondernemingsbestuur 314, 324, 334, 344, 354,364 (Kies 4 modules)
- Bewegingsopvoeding, Sport en Rekreasie (kies slegs een van die volgende opsies)
- Aangepaste Fisieke Aktiwiteit: BSR 324, 344
- Sportafrigting: BSR 312, 334, 342
- Fiksheidsbedryf: BSR 314, 352, 362
- Rekreasie: BSR 322, 332, 354
Opsie 3 : Menslike Bewegingskunde met Sielkunde
|
Basisvlak (eerstejaar) (103 krediete) |
- Inligtingsvaardighede 172
- Menslike Bewegingskunde 112, 142, 184
- Sielkunde 114, 144
- Sosiologie 114, 142, 152
- Fisiologie 176
- Plus een van die volgende vakke:
Afrikaans en Nederlands 178
English Studies 111, 112, 122, 132, 141, 142, 152
Geografie en Omgewingstudie 112, 122, 142, 152
|
Intermediêre vlak (tweedejaar) (96 krediete) |
- Menslike Bewegingskunde 222, 232, 252, 262
- Sielkunde 212, 22, 242, 252
- Sosiologie 212, 222, 242, 252
- Bewegingsopvoeding, Sport en Rekreasie 212, 222, 242, 282
|
Gevorderde vlak (derdejaar) (100 krediete) |
- Menslike Bewegingskunde 312, 322, 332, 342, 352, 362, 382, 392
- Sielkunde 318, 348
- Bewegingsopvoeding, Sport en Rekreasie (kies slegs een van die volgende opsies)
- Aangepaste Fisieke Aktiwiteit: BSR 324, 344
- Sportafrigting: BSR 312, 334, 342
- Fiksheidsbedryf: BSR 314, 352, 362
- Rekreasie: BSR 322, 332, 354
Kopiereg © 1999 Universiteit van Stellenbosch
Laaste wysigings op 27/10/1999 deur PJJvR
Dokument URL: www.sun.ac.za/arts/afrikaan/bambk.htm
Webwerf URL: www.sun.ac.za/arts/
besoeke sedert 7 Oktober 1999