BMus-PROGRAM

  1. Navrae
  2. Algemene Doelstellings
  3. Toelatingsvereistes
  4. Programinhoud en -struktuur

  1. Navrae
  2. Programkoördineerder : Prof H Roosenschoon
    Telefoonnommer : (021) 808-2336
    E-pos : hroosen@maties.sun.ac.za

  3. Algemene Doelstellings
  4. Om 地 basiese breë voorgraadse opleiding in musiek te bied op akademiese en uitvoerende gebied. In Suid-Afrika is daar 地 behoefte aan musici wat in beide die akademiese en uitvoerende aspekte van musiek opgelei is, aangesien hulle in die praktyk 地 verskeidenheid van take moet kan verrig.

  5. Toelatingsvereistes
  6. of

    en/of

    Klaviatuurvaardigheid is 地 voorvereiste vir toelating. Alle BMus-eerstejaarstudente wat oor geen Klaviatuurvaardighede beskik nie moet die vakkursus 52566 Praktiese Musiekstudie: Voorbereidend 171 en/of 271 volg. Toelating tot module 171 en 271 geskied by wyse van 地 oudisie.

  7. Programinhoud en -struktuur
  8. Besonderhede

    Dit is moontlik om binne die BMus-graad in sekere rigtings te spesialiseer. Nadere besonderhede is van die programkoördineerder beskikbaar. Die BMus is 地 driejarige program. Studente kan na suksesvolle voltooiing van drie jaar van studie met 地 BMus-graad uittree, maar sal aangemoedig word om 地 vierde jaar, die HonsBMus-graad, ook te voltooi. Raadpleeg die departementele inskrywing in Afdeling 6 van die Jaarboek, Module-inhoude, vir 地 uiteensetting van die inhoude, asook vir die volg van slaagvoorvereistes (S), voorvereistes (V) en newevereistes (N).

    Programsamestelling

    (Die aantal krediete wat per vak gevolg word , word na die modulenommers in hakies ( ) aangedui.)

Basisvlak (eerstejaar) (110 krediete)

Verpligte vakke:

Keusevakke:

Oorbruggingsmodules:

Intermediêre vlak (tweedejaar) (102 - 114 krediete)

Verpligte vakke:

Keusevakke:

(Gesamentlik 30 krediete uit beide groepe 1 en 2)

Groep 1:

Groep 2:

Oorbruggingsmodules:

Gevorderde vlak (derdejaar) (120 krediete)

Verpligte vakke:

Een van die volgende opsies moet gevolg word:

Opsie 1:

of

Opsie 2:

Opsie 3:

Keusevakke:

(Die aanvullende krediete moet uit beide groepe 1 en 2 gevolg word)

Groep 1:

Groep 2:


Kopiereg © 1999 Universiteit van Stellenbosch
Alle regte voorbehou
Laaste wysigings op 27/10/1999 deur PJJvR
Dokument URL: www.sun.ac.za/arts/afrikaans/bmus.htm
Webwerf URL: www.sun.ac.za/arts/
besoeke sedert 7 Oktober 1999